Follow Us
Be a Fan
Pierre Rousseau * Mer, aan die Loire, Frankryk c. 1666 a. 1688 aan die Kaap, een v. eerste kerkraadslede v. Drakenstein, ook heemraad, eienaar v.d. plase “L’Arc d’Orleans” (De Boog v. Orleans) in Wemmershoek en “Vleesbank” aan die Bergrivier, teken memorie ten gunste v. W.A. van der Stel † c. 1719 moontlik s.v. Daniel Rousseau en Marie Retief x c. 1689 Anne RETIEF * c. 1667 v. Mer in Orleans, Frankryk † c. 1710 xx Stellenbosch 7.12.1710 Geertruy DU TOIT * c. 1692 † 7.3.1722 d.v. Guillaume du Toit en Sara Cochet (sy xx 31.12.1719 Carel van der Merwe)
b3 Magdalena ≈ Paarl 26.2.1695 † 2.10.1780 # Tulbagh x 5.5.1714 Jean Louis DU PLESSIS * 13.2.1691 ≈ Stellenbosch † Tulbagh s.v. Jean Prieur du Plessis en Marie Menantenau
Verwysings:
Judi Marais - Meyer register - du Plessis/Marais
Private navorsings
Hulp van geregistreerde navorser te Gisa
NAAIRS navorser - E v Rensburg
Die du Plessis naamboek
de Villiers/Pama
Heese/Lombard
LDS FHC biblioteek
Doop aantekeninge van man en vrou
MOOC 6/1 Doodregisters 1758-1797 K.A. 14/3/1768
Gesamentlike testament 29.10.1725 angevul deur 3 kodisile MOOC 7/18 Kaapse Argief
Kodisil gemaak deur oorblywende eggenoot Magdalena Rossouw op 20.10.1773, 10.1.1780 en 24.1.1780
Geslagregister van Vroeë Kaapse families.
Ancestry.com
Genealogie SA
--------------------
Magdalena, ook Madeleine genoem Rossouw.
Twin sister of Magdalena Rossouw
| 1694 |
1694
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
|
| 1695 |
1695
Age 1
|
Paarl, Western Cape, South Africa
|
|
| 1713 |
1713
Age 19
|
Cape of Good Hope
|
|
| 1714 |
May 5, 1714
Age 20
|
Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1715 |
1715
Age 21
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1717 |
1717
Age 23
|
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1722 |
February 1, 1722
Age 28
|
Paarl, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1724 |
1724
Age 30
|
|
|
| 1726 |
June 6, 1726
Age 32
|
|
|
| 1728 |
May 30, 1728
Age 34
|
|