Magdalena Johanna de Wet, b1c2d3e5

Is your surname de Wet?

Research the de Wet family

Magdalena Johanna de Wet, b1c2d3e5's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Magdalena Johanna de Wet, b1c2d3e5

Also Known As: "LenieGreyling", "Retief", "b1c2d3e5"
Birthdate:
Birthplace: Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Death: Died in Potchefstroom, North West, South Africa
Place of Burial: Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Pieter de Wet, b1c2d3 and Maria Petronella Opperman, b1c3
Wife of Jan Christoffel Greyling, a1b11c2 and Piet Retief, Voortrekker Leader
Mother of Abraham Carel Greyling, a1b11c2d1; Pieter Jacobus Greyling, a1b11c2d2; Jan Christoffel Greyling, a1b11c2d3; Geertruy Carolina Greyling, a1b11c2d4; Maria Petronella Greyling, a1b11c2d5 and 6 others
Sister of Maria Margaretha de Wet, b1c2d3e1; Pieter de Wet, b1c2d3e2; Godlieb Christoffel de Wet, b1c2d3e3; Jacobus Albertus de Wet, b1c2d3e4 and Anna Petronella de Wet, b1c2d3e6
Half sister of Elisabeth Catharina Helena Botha, b1c7d10e1; Philip Rudolph Botha, b1c7d10e2 and Petrus Botha, b1c7d10e3

Occupation: Huisvrou
Managed by: Private User
Last Updated:

About Magdalena Johanna de Wet, b1c2d3e5

REGISTER VAN VOORTREKKERSTAMMOEDERS

(Uit: Visagie, J.C. 2000. Voortrekkerstamouers, 1835-1845. Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria)

Opgedra aan ons stammoeders

De Wet, M J (wed J C Greyling), vrou van P Retief

Jan Christoffel Greyling en Piet Retief het as jong mans by haar gekuier. Sy kies Jan Christoffel Greyling by wie sy nege kinders gehad het. Drie is egter by geboorte dood.

Na Jan Christoffel Greyling se dood trou sy met Piet Retief wat toe nog ongetroud was. Al die Greyling kinders het Piet Retief na Natal gevolg. Hy het hulle beskryf as bruikbare en dapper kinders en hulle het die hoogste agting vir hom gehad.

Pietermaritzburg is na Piet Retief en Gerrit Maritz vernoem. Lenie Greyling is na haar man se dood met Piet Retief getroud. Greylingstraat in Pietermaritzburg is na haar kinders vernoem. -------------------- Magdalena J. verhuis daarna na Potchefstroom waar die Volksraad in Junie 1852 haar ‘n maandelikse toelaag van 10 riksdaalers toeken weens “den armoedige toestand” (Dit was die enigste pensioen wat die Volksraad ooit toeken). Sy leef as 70-jarige alleen op Potchefstroom as ‘n “eerwaardige deftige vrouw”, wat haar inkomste moet aanvul deur ondermeer fyngebak te verkoop. (Volgens J. Stuart - Hollandse skrywer.) “Al-lydens-moeder”, ‘n benaming van Totius is werklik op haar van toepassing.

view all 17

Magdalena Johanna de Wet, b1c2d3e5's Timeline

1782
May 30, 1782
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
September 29, 1782
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1796
August 9, 1796
Age 14
1799
August 20, 1799
Age 17
1801
September 17, 1801
Age 19
1804
October 28, 1804
Age 22
1806
April 4, 1806
Age 23
1807
October 5, 1807
Age 25
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1812
June 8, 1812
Age 30
Grahamstown, Western District, Eastern Cape, South Africa
1814
July 4, 1814
Age 32
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa