Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Grietie Gerrits", "Geertjen Visser", "Grietie Pietersz", "Grietje Groff", "Grietje Gerritse" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Hardenberg, Overijssel, Netherlands |
| Death: | Died in Cape, South Africa |
| Managed by: | Jansi Syfert |
| Last Updated: | |
Birth Date 1630 Death Date 3/21/1692 First Name Greetjen (Alida) Last Name Visser Maiden Name Gerrits Gender Female Birth Location Hardenberg, Overijssel, Nederland Death Location Cape of Good Hope, South Africa
http://rudolph-gen.com/getperson.php?personID=I1450&tree=rudolph
http://visser-families.synthasite.com/
Source 2 http://www.steenkamp.netfirms.com/jan.htm
-------------
There is no documentary evidence that a person by the name of Alida Geeritsz (who would have called herself Aeltje) existed.
Margaretha, or Geertjen, would have had to be married to Jan Visser at the Cape, since he arrived here on 28th April 1658. No such marriage can be found.
Richard Ball thinks there were only one person: http://www.ballfamilyrecords.co.uk/olivier/I112.html
However, Mansell Upham argues that Jan Visser might have had two wives, Aeltje Gerritsz and Geertjen Gerritsz or Pietersz in Upham, Mansell, Hel En Paradijs - De Hoop Op Constantia on http://www.e-family.co.za/ffy/ui45.htm - JS
------------
Margaretha GERRITS, gebore in Hardenberg, Nederland, c.1640 trou met Jan Coenrad Visser in Nederland, c.1653. Margaretha het agtergebly terwyl Jan Coenraad na die Kaap gekom het - sy het gevolg in 1662 met hulle vyf kinders.
Gerrit Jansz VISSER, vader van Gesina, was hulle sede kind en die enigste een gebore aan die Kaap.
Hulle tweede kind en oudste seun, Coenraad VISSER, was getroud met Catherina Everts van der Zee, maar hy het ook 'n jarelange verhouding gehad met sy moeder se slavin,Maria van Negapatnam. (Coenraad VISSER was die vader van tien kinders. Ons weet nie hoeveel van hulle was sy vrou s'n nie - sy houvrou Maria had ten minste drie kinders by hom.)
Margaretha GERRITS was vermoor deur haar huisslaaf Claas van Malabar:Op 'n Vrydagaand in Maart 1692 was Margaretha in die kombuis besig, toe die slaaf Claas daar deurstap met die byl, op pad om te gaan hout kap. Sy raas nog met hom omdat hy nie reeds die hout klaar gekap het nie, toe skree hy op haar: "Jou lelijke oud hond, jij moogste den selvers gaan haalen!" Sy mik om hom 'n klap te gee, en daarmee kap hy haar in die nek met die byl: haar kop was amper heeltemal af.
--------------------
Arriveer in die Kaap aanboord skip Malacca met vyf kinders op 4 Feb 1662.
Geertjen Gerrits was vermoor {Hof verwysing: AR VOC 4030 (14 Maart 1692) fol 328.} Maria/Marie van Negapatnam was 'n slavin van Geertjen en Jan Coenraad Visser. 'n Vrydag aand in Maart 1692 het Geertjen en Maria in die kombuis gewerk, toe die slaaf Claas van Mallebar deur die kombuis geloop het om hout te gaan kap, Geertjen het met hom geraas omdat hy nie betyds gereed gekry het vir haar om te bak nie. Geertjen het ook nie Claas se verskoning aanvaar dat hy vir die koeie gaan soek het in die berge nie. Claas sê toe: "Jou oud hond, Jij moogste den selvs gaan haalen" - Geertjen probeer toe om Claas te slaan met 'n stuk hout, maar Claas vat die byl in slaan die byl reg in haar nek, dit was noodlotig en haar kop was amper afgekap. Hierdie het plaas gevind voor Maria van Negapatnam (Robert Shell Children of Bondag p 219). Maria hardloop toe na Jag Visser en skreeu: "Baas, Baas! Moeder is dood! Moeder is dood!". Shell verduidelik dat aan die Kaap was die huisvrou beskou as beide nonna en moeder en die baas as vader. In hierdie geval kon Geertjen wel Maria se de facto skoonmoeder gewees het want die seun Coenraad Visser het met haar gehad.
Margaretha Gerrits b. circa 1630, d. March 1692
| 1630 |
1630
|
Hardenberg, Overijssel, Netherlands
|
|
| 1648 |
1648
Age 18
|
|
|
| 1649 |
1649
Age 19
|
Ommen, Overijssel
|
|
|
1649
Age 19
|
The Netherlands
|
||
| 1650 |
March, 1650
Age 20
|
Ommen, Overijssel, Friesland, Netherlands
|
|
|
1650
Age 20
|
|
||
| 1654 |
1654
Age 24
|
Ommen, Overijssel, Netherlands
|
|
| 1662 |
February 4, 1662
Age 32
|
Cape Town, Cape Of Good Hope
|
|
|
March, 1662
Age 32
|
Cape, South Africa
|
||
|
1662
Age 32
|
|