Are you related to Maria Margaretha Koopmans (de Wet), b6c10d10e1? Join 2 other people working on this profile to help us correct and complete this part of the world family tree!
| Birthdate: | |
| Birthplace: | 1834: Gebore op 18 Maart in die huis tans bekend as die Koopmans-De Wet-museum in Kaapstad, Cape Town, Western Cape, South Africa |
| Death: | Died |
| Managed by: | Norman James Alexander Jamieson |
| Last Updated: | |
http://www.iziko.org.za/koopmans/special/history/introduction.html
Koopmans-De Wet, Maria Margaretha, vroueleidster. 1834: Gebore op 18 Maart in die huis tans bekend as die Koopmans-De Wet-museum in Kaapstad. 1864: Getroud op 15 April met Johan Christoffel Koopmans, buitelandse korrespondensieklerk in die hoofposkantoor, Kaapstad, en later Serjeant-at-Arms van die Wetgewende Vergadering. 1880: Haar eggenoot korn te sterwe. 1881: Gaan saam met haar suster na Holland orn Johan Koopmans se familie te besoek; word voorge¬stel aan die hof van koning Willem III. 1884: Gaan op 'n tweede besoek na Europa. 1890: Word lid van die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Taalbond. 1900: Speel 'n leiersrol onder Kaapse vroue wat in die oorlog met die Republieke simpatiseer; doen baie vir die vroue in die konsentrasiekampe. 1903: Aangemoedig deur 'n kragtige brief van haar, word De Afrikaner Vrouwen Vereniging op Cradock gestig, wat sou aanleiding gee tot die stigting van ander takke; op haar voorstel kry die maandblad De Goede Hoop sy naam. 1906: Oorlede op 2 Augustus.
Afrikaanse Kinder Ensiklopedie Deel XI 1962
| 1834 |
March 18, 1834
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1864 |
April 15, 1864
Age 30
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1880 |
1880
Age 45
|
18 Gaan saam met haar suster na Holland orn Johan Koopmans se familie te besoek; word voorge¬stel aan die hof van koning Willem III 81. |
|
| 1881 |
1881
- 1881
Age 46
|
|
|
| 1884 |
1884
- 1884
Age 49
|
|
|
| 1890 |
1890
- 1890
Age 55
|
|
|
| 1900 |
1900
- 1900
Age 65
|
|
|
| 1903 |
1903
- 1903
Age 68
|
|
|
| 1906 |
August 2, 1906
Age 72
|
|