Maria van Negapatnam, SM/PROG (c.1669 - d.) Icn_world

public profile

View Maria van Negapatnam, SM/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Maria van Negapatnam, SM/PROG
  • Request to view Maria van Negapatnam, SM/PROG's family tree

Share

Nicknames: "van de Cust Coromandel", "van Penangatham", "van bengalia"
Birthdate:
Birthplace: India
Death: Died in Cape Colony
Occupation: Slave
Managed by: Grayson Heath
Last Updated:

About Maria van Negapatnam, SM/PROG

http://www.stamouers.com/visser.htm

Coenraad het 'n paar kinders met die slavin Maria van Negapatnam ook bekend as Maria van Bengale gehad. Maria was gebore c1669, en sy word gedoop as 'n volwassene op 8 Julie 1721 te Stellenbosch toe sy 53 jaar oud was.

Jan Coenraad Visser doop die volgende kinders, die moeder was Maria van NEGAPATNAM / Maria van Bengale / van de Cust Coromandel: b7 ANTHONIE gedoop 20 April 1692 b8 SUSANNA (Gedoop as Sara) 30 Okt 1695, sy sterwe Junie 1779, X 6 Nov 1716 Hans Hattingh, XX Wilhelm Rubeck b9 JACOB gedoop 12 Jan 1696 b10 PIETER gedoop 24 April 1697 b11 MARIA gedoop 28 Junie 1699

Böeseken in Slaves and Free Blacks at the Cape 1658-1700, p. 172, Jan Coenraad het 24 Maart 'n kontrak opgeskrywe, hy het verseker dat Maria VAN BENGALE 27/28 jarige en haar drie kinders (Anthony vier jaar oud, Susanna, twee jaar oud, Jacobus een jaar oud) vrygestel moet word nadat hy gesterwe het:

Maria van Negapatnam doop 'n ander dogtertjie in Okt/Nov 1708 met die naam Geertruij, die vader word gegee as Gerrit Elders. Maria van Negapatnam word self gedoop as 'n bejaarde persoon op 8 Junie 1721

Volgens W H J Hattingh het Maria van Bengale en Hendrik Willemse 'n seun met die naam Willem in die Paarl gedoop op 7 November 1711

From The First Fifty Years Project

Family 1

Jan Coenraad Visser b. c 1620

Children

  • Anthony Visser b. c 1692
  • Susanna Visser b. c 1694
  • Jacobus Visser b. b 12 Jan 1696
  • Pieter Visser b. 21 Apr 1697
  • Maria Visser b. 28 Jun 1699

Family 2

Arendt van Mallebaer b. c 1665

Child

  • Arent NN

Family 3

Gerrit Evertsz b. c 1669

Child Geertruij Evertsz*

Family 4

Hendrik Willemsz b. c 1680

Child

  • Willem Willemsz Bapt. 7 Nov 1711
view all 12

Maria van Negapatnam, SM/PROG's Timeline

1669
1669
India
1692
April 20, 1692
Age 23
1695
1695
Age 26
1695
Age 26
Cape, South Africa
1697
April 24, 1697
Age 28
1699
June 28, 1699
Age 30
1711
November 7, 1711
Age 42
Paarl, Western Cape, South Africa
1721
June 8, 1721
Age 52
????
????
Stellenbosch, Cape Colony