Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Vyton", "Maria Nortjie/Nortje; Maria Michels;" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Guines, Picardie, France |
| Death: | Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa |
| Managed by: | John Melville |
| Last Updated: | |
Judi Marais-Meyer register - MARNEWICK
Eie boedel Marie Vitou MOOC8/2.49 ged 30/3/1711
------------------------------
Daniel Nortier / Maria Vitout
Daniel NORTIER, een van 3 broers van Picardie, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met die Oosterland aangekom het. Hy was eers 'n bediende vir Jacques de Savoye, en later 'n timmerman en getroud in 1687 met Maria VITOUT . Hy het hom gevestig op La Motte in Drakenstein. Hy is oorlede in 1711. Hulle het 5 kinders gehad:
1. Jacob ~ 15 Nov 1688
2. Elizabeth ~ 1690 x Matthys Strydom s/v Joost
3. Anthonie ~ 1692 x Maria Magdalena Pienaar
4. Jonas ~ 1696
5. Jean ~ 15 Sep 1697 x Maria le Roux xx 9 Okt 1729 Margaretha Malherbe
Maria trou die tweede keer met Matthys Michiels (kyk ook onder Matthys Michiels vir meer inligting)
NOTE: added by Demornay du Toit, 3 February 2009
Source:
www.Stamouers.com
---------------------
Matthys Michiels/Maria Vitout
Matthys MICHIELS van Glückstadt, Duitsland, hy sterwe voor 19 Januarie 1700. Hy trou 28 Januarie 1680 met Catharina USTINGS, hy trou die twee keer met Maria VITOUT die weduwee van Daniel Nortier. Maria sterwe 27 April 1711.
KINDERS
b1 Anna Elizabeth gedoop 19 Sep 1681, X 23 Jun 1698 Johan Lourens van Rostock
Volgens Böeseken p 42; Was Matthys se huis op 14 Desember 1697 afgebrand deur Ary van Madagascar. Op die 27 Desember word die vonnis uitgespreek teen Ary, dat hy dood gebrand sal word, sover ons weet is hierdie die enigste keer wanneer so 'n vonnis aan die Kaap uitgevoer was.
Bronne:
Heese en Lombard
AJ Böeseken Slaves and Free Blacks at the Cape
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
NOTE: added by Demornay du Toit, 3 February 2009
Maria Vitout's date of death is given above as 27th April 1711. That is in fact the date of the vendurol of her estate. Her first inventory is dated 30th March 1711, so she must have died before that date.
Source: TANAP Transcriptions of the inventories of the Orphan Chamber, MOOC 10/1.68 and MOOC 8/2.49.
Source:
www.stamouers.com
----------
Staat en inventaris der goederen naergelaten en met 'er dood ontruijmt bij Maria Vitou ten voordeele van desselfs naergelaten man Matthijs Michielz ter eenre, ende
haer vier naergelatene minderjarige kinderen in huijwelik geprocreeert bij wijlen haer voorgaende man Daniel Nortier met name
...
Aldus geinventariseert aen Drakenstijn op de plaets genaemt Bergen Henegouwen den 30 Maert 1711.
- [Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/2.49 on http://databases.tanap.net/mooc/]
| 1662 |
1662
|
Guines, Picardie, France
|
|
| 1687 |
April 17, 1687
Age 25
|
Middelburg, Zeeland, Netherlands
|
|
| 1688 |
January 29, 1688
Age 26
|
Delftshaven, Netherlands
|
|
|
1688
Age 26
|
Kaapkolonie,Suid Afrika
|
||
| 1690 |
1690
Age 28
|
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1692 |
1692
Age 30
|
Paarl, Brede River DC, Western Cape, South Africa
|
|
| 1695 |
1695
Age 33
|
|
|
| 1697 |
1697
Age 35
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1711 |
April 17, 1711
Age 49
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
|
1711
Age 49
|
Cape Colony
|