Marie de Haas, b6 ["(c.1684 - ", "1751)", " "] MP

‹ Back to de Haas surname

View Marie de Haas, b6's complete profile:

  • See if you are related to Marie de Haas, b6
  • Request to view Marie de Haas, b6's family tree

Share

Related Projects

About Marie de Haas, b6

See also shiplists on Huguenots embarqués pour l'Afrique du Sud

_______

Bewys onder deur 'n omvattende jarelange navorsing deur die Le Roux familiebond in SA.

Jean Le Roux SV3 van Normandie: Die derde stamvader, Jean le Roux afkomstig uit Normandie, het op 27.07.1688 met die Kamer van Amsterdam se seilskip Wapen van Alkmaar onder kaptein Carel Goske van Texel vertrek en Kaapstad op 27.01.1689 bereik.

Hy trou in 1700 met Marie (le Lievre) De Haase, van Ryssel, Lille in Frans-Vlaandere. Sy presiese plek van herkoms asook geboortedatum is onbekend.

Hy besit die plaas Vlakkeland in Daljosafat van 1692 tot 1706.

Terwyl sy gesin op Vlakkeland bly woon, begin hy ‘n transportryersbesigheid. Hy verkry vir die doel ‘n besigheidsperseel in Kaapstad asook Langverwacht van 1721 tot 1726, naby die huidige Kuilsrivier as weiding vir sy trekdiere.

Na sy aftrede in 1723 gaan woon hy en sy gesin op Welgevallen by Stellenbosch waar Marie in 1751 en hy in 1752 oorlede is.

Sy nakomelinge is die minste van die drie stamvaders.

[Judith Marais Meyer 2011]

____________

view all 16

Marie de Haas, b6's Timeline

1684
1684
Lille, Nord, Nord-Pas-de-Calais, France
1700
1700
Age 16
Kaapkolonie, Suid Afrika
1700
Age 16
Cape
1702
1702
Age 18
Stellenbosch, Cape, South Africa
1704
1704
Age 20
Stellenbosch, Cape, South Africa
1709
February 24, 1709
Age 25
Stellenbosch, Cape, South Africa
1710
1710
Age 26
Stellenbosch, Cape, South Africa
1712
March 27, 1712
Age 28
Stellenbosch, Cape, South Africa
1714
1714
Age 30
Stellenbosch, Cape, South Africa
1717
September 19, 1717
Age 33
Stellenbosch, Cape, South Africa