Marthinus Phillippus Cornelis Ferreira, b7c1d8 (1811 - 1875)

‹ Back to Ferreira surname

Is your surname Ferreira?

Research the Ferreira family

Marthinus Phillippus Cornelis Ferreira, b7c1d8's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Burgermeester/Sy edele die Burgemeester"
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Birthplace: Swellendam, Suid Afrika, Kaap
Death: Died in Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
Managed by: Kate Kruize
Last Updated:

About Marthinus Phillippus Cornelis Ferreira, b7c1d8

Onder die Voortrekkers was daar skynbaar slegs een Ferreira, naamlik Marthinus Stephanus Ferreira (gebore 1810), kleinseun van Ignatius Wilhelm Ferreira (c.1751-c.1781) en vader van die latere generaal Joachim Johannes Ferreira (1835-1917). Marthinus Ferreira het op 16 Desember 1838 aan die slag by Bloedrivier deelgeneem. Marthinus Philippus Cornelis Ferreira (1811-1875), seun van Ignatius Marthinus Ferreira en Margaretha Maria Charlotta Schutte, het in 1839 in Natal aangekom en hom as algemene en ontskepingsagent in Port Natal in die Republiek Natalia gevestig. Hy was in 1840 die tydelike landdros en vanaf 1841 heemraad van Port Natal. Vanaf 1843 was hy heemraad vir die distrik Weenen. In 1847 was hy medeverantwoordelik vir die opstel van die eerste munisipale regulasies vir Pietermaritzburg en was in 1856 burgemeester en later ook stadstesourier van dié stad. Hy was spoedig 'n vooraanstaande sakeman en vendusieafslaer en stigter van die Natalse Bank in Pietermaritzburg. As lid van die Natalse Naturellekommissie van 1852 het hy die opheffing van die lokasiestelsel en die verskuiwing van Natalse swartes na die suidelike deel van die kolonie voorgestel, maar aan dié voorstel is nie uitvoering gegee nie. As ouderling van die Ned. Geref. Gemeente Pietermaritzburg het hy in 1859 dié kerk in die Durban Evangelie Alliance verteenwoordig.

view all 14

Marthinus Phillippus Cornelis Ferreira, b7c1d8's Timeline

1811
September 18, 1811
Swellendam, Suid Afrika, Kaap
November 17, 1811
Suid Afrika, Kaap
1839
1839
Age 27
1843
December 17, 1843
Age 32
Natal
1845
March 25, 1845
Age 33
Pietermaritzburg, Suid Affrika, Natal
1846
July 5, 1846
Age 34
Natal
1847
July 25, 1847
Age 35
Natal
1848
November 12, 1848
Age 37
Natal
1850
April 7, 1850
Age 38
Natal
1851
December 12, 1851
Age 40
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal