| Nicknames: | "Blinkstewels" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | South Africa |
| Death: | Died in South Africa |
| Managed by: | Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d12e4f1g4h4i7j5k1 |
| Last Updated: | |
Marthinus Steyn, ook bekend as 'Blinkstewels' het saam met sy vader waens gebou, en toe hy van die waens in die Vrystaat moes gaan aflewer, ontmoet hy daar sy aanstaande vrou. Sy was die dogter van kommandant Mattheus Wessels en Cecilia de la Rey. Na sy huwelik vestig hy hom op die plaas Josephinesdal, distrik Winburg. In 1858 gaan boer hy in Bloemfontein distrik, maar woon later in Bloemfontein. Hy dien as lid van die uitvoerende raad onder verskeie Vrystaatse presidente.
Bron: Die families van Ou Swellendam Deel 1: Steyn bladsy 71
| 1827 |
April 19, 1827
|
South Africa
|
|
| 1851 |
1851
Age 23
|
Winburg, FS, South Africa
|
|
| 1893 |
November 17, 1893
Age 66
|
South Africa
|
|
| 1861 |
1861
Age 33
|
|
|
| 1856 |
1856
Age 28
|
|
|
| 1863 |
1863
Age 35
|
|
|
| 1859 |
1859
Age 31
|
|
|
| 1852 |
July 15, 1852
Age 25
|
Swellendam, Western Cape, South Africa
|
|
| 1867 |
1867
Age 39
|
Bloemfontein, Free State, South Africa
|
|
| 1854 |
1854
Age 26
|
|