Meinoude Elia Stuart

Is your surname Stuart?

Research the Stuart family

Meinoude Elia Stuart's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Meinoude Elia Stuart (de Vries Robbé)

Birthdate:
Birthplace: Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Place of Burial: Voortrekkerbegrafplaas Perseelno 2E, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Arnoldus Abraham de Vries Robbé and Cornelia van Diest
Wife of Jacobus Stuart
Mother of Marthinus Stuart and Arnoldus Abraham Stuart
Sister of Henriette Georgette de Vries Robbe and Arnoldus Abraham Cornelis de Vries Robbé

Managed by: Private User
Last Updated:

About Meinoude Elia Stuart

Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg perseelnommer 2E was 'n lid van 'n vooraanstaande Nederlandse Handelsfamilie in die 19de eeu. Sy tree in 1928/9 in die huwelik met Jacobus Stuart *9/2/1803 Amsterdam Nederland †18/9/1878 WInburg, Vrystaat, Suid Afrika, wat ook 'nlid van 'n vooraanstaande handelsfamilie asook leermeester van Napoleon III. Napoleon se pa Louis (broer van Napolean I 0 was op 'n stadium koning van Holland gewees. Uit die huelik is 7 kinders gebore. Die oudste seun Arnoldus Abraham se seun Henri George Stuart was 'n Vrystaatse advokaar, regter en kommandant asook 'n senator in die Unie-Parlement. DI ejjongste seun Marthinus was 'n NAtalse staatamaptenaar wat in die 1ST Vyheidsoorlog (1881) tydens die Slag van Ingogo as vrywillige tolk aan die Britse kant gesterf. Hy is in die Mount Prospect begrafplaas naby Amajuba begrawe. Hy het by verskeie geleenthede as vertaler opgetree in hoë staatdiensposisies, o.a. as die ondersekretaris vir naturellesake in Natal. Sy geskrifte oor die Zoeloe is vervat in die James Stuart Archives.

view all

Meinoude Elia Stuart's Timeline

1800
1800
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1828
1828
Age 28
Amsterdam, Government of Amsterdam, North Holland, The Netherlands
1830
October 11, 1830
Age 30
Delft, Delft, South Holland, The Netherlands
1873
December 1, 1873
Age 73
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1873
Age 73
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????