Nathaniel Posselt (b. - c.1848)

‹ Back to Posselt surname

Is your surname Posselt?

Research the Posselt family

Nathaniel Posselt's Geni Profile

Records for Nathaniel Posselt

170,749 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Managed by: Dennis Anthony Burger
Last Updated:
view all 20

Immediate Family

About Nathaniel Posselt

Christiane Schonheit is op 17/4/1848 oorlede te Pietermaritzburg, Natal, Suid Afrika. Sy was die 1st vrou van die Duitste Sendelingpredikant, Carl William Posselt (*20/6/1815 † 12/5/1885). Hulle tree op 1/4/1841 in die huwelik. 2 Seuns en 1 dogter is gebore. In sy herinneringe vertel Posselt van die tyd toe die Here hom kasty het en Sy hand swaar op hom neergelê het. DIe jonger seun Nataneal het skielik op 22/3/1848 siek geword en is nog dieselfde dag oorlede. In die volgende maande sterf sy vrou Christiane tydens die geboorte van hul dogter. In Oktober het die ouer seun, toe 3 en 'n half jaar oud, sy heupbeen ontwrig en verlam geraak. 'n Jaar later in 1849 sterf die dogter Christiane ook.

Beide Christiane Schonheit en hul seun Nathaeal is in die Vootrekkerbegrafplaas begrawe.

view all

Nathaniel Posselt's Timeline

1848
March 22, 1848
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1848
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1848
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????