Petronella Margaretha Steenkamp (1816 - d.)

public profile

17

Matches

0 0 17
Adds death place and additional photo(s).

View Petronella Margaretha Steenkamp's complete profile:

  • See if you are related to Petronella Margaretha Steenkamp
  • Request to view Petronella Margaretha Steenkamp's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
Death: (Date and location unknown)
Managed by: Michael
Last Updated:

About Petronella Margaretha Steenkamp

Margaretha Petronella Steenkamp Robbertse se dogter - Isabella Elizabeth Robbertse (1834) was my oumagrootjie en was getroud met Jan Adriaan Du Plessis (1832) my oupagrootjie. Hulle was die ouers van my oupa Thomas Ignatius du Plessis (1871) wat getroud was met Petronella Magritha Robbertse my ouma (1874) en haar ouers was soos gister genoem Thomas Ignatius Robbertse (1841) en Johanna Petronella Janse van Rensburg (1847). Soos vasgestel was my oupa en ouma neef en niggie. My oumagrootjie Johanna Petronella Janse van Rensburg (enigste dogter van President van Rensburg) se ouers was President Willem Cornelis Janse van Rensburg (1818 - 1865) her-begrawe in die Helde Akker Pretoria saam met sy eggenote Elizabeth Maria Jacoba Du Plessis (1819-1895). Hulle was voorheen van die plaas Kafferskraal, Marikana, Rustenburg. My vader is gebore as enigste seun uit die huwelik van Thomas Ignatius du Plessis (1871) en Petronella Margaretha Robbertse (1874) met die name van Thomas Ignatius Steenekamp Robbertse Du Plessis (1909-1978).

Margaretha Petronella Steenkamp Robbertse se dogter - Anna Barbara Robbertse (1844) was getroud met my oumagrootjie Johanna Petronella Janse van Rensburg se broer Willem Cornelis Janse van Rensburg (1844) een van President van Rensburg se seuns.

My ouma Petronella Magritha Robbertse Du Plessis (1874) se suster Elizabeth Maria Jacoba Robbertse (1872) was getroud met my oupa Thomas Ignatius du Plessis (1871) se broer, Jan Hendrik du Plessis (1869).

view all 14

Petronella Margaretha Steenkamp's Timeline

1816
November 4, 1816
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1817
January 19, 1817
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1834
1834
Age 17
1837
1837
Age 20
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1839
June 8, 1839
Age 22
1841
September 4, 1841
Age 24
October 26, 1841
Age 24
1844
August 13, 1844
Age 27
1846
May 20, 1846
Age 29
1848
May 31, 1848
Age 31