Petrus Johannes Naude, b1c4d3 (1784 - 1841)

‹ Back to Naude surname

Is your surname Naude?

Research the Naude family

Petrus Johannes Naude, b1c4d3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Suid Afrika, Kaap
Death: Died in Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Petrus Johannes Naude, b1c4d3

Petrus Johannes NAUDE s.v. Johanna Barendina VISSER *17/8/1784 ≈ 13/2/1785 †20/8/1847 Ω Voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg, Natal perseel 3F het aanvanklik in die Klein-Roggeveld naby WOrcester gewoon.

  • Op 2 April 1838 verlaat hy sy plaas en trek oor Colesberg na NAtal.
  • Naude was 'n oud-veldkornet en die hoof van 'n familietrek van 7 waens.

Sy swaer, AM van AArde en sy gesin het hulle vergesel.

  • Naude tree vir die 1st keer in die huwelik met Christina van Wyk.
  • In 1834 tree hy vir die 2de keer in die huwelik met Johanna Hendrina OLIVIER (*31/1/1801 † 6/1/1859).
  • Naude sterf kort na die stigting van Pietermaritzburgin 1841 op 57 jarige ouderdom.

In Maart 1846 word erf 28 in Loopstraat aan die weduwee Naude toegeken.

  • Sy trou later met Coenraad Frederik Meyer en gaan vestig haar in die omgewing van Rustenburg, Transvaal.
view all 18

Petrus Johannes Naude, b1c4d3's Timeline

1784
August 17, 1784
Suid Afrika, Kaap
1785
February 13, 1785
Tulbagh, Western Cape, South Africa
February 13, 1785
Tulbagh
1807
June 4, 1807
Age 22
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1809
August 29, 1809
Age 25
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1811
January 8, 1811
Age 26
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1813
March 31, 1813
Age 28
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1814
February 1, 1814
Age 29
1816
October 3, 1816
Age 32
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1820
February 14, 1820
Age 35
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa