Pierre Jourdan, SV/PROG 2 (c.1663 - 1723) MP

‹ Back to Jourdan surname

Is your surname Jourdan?

Research the Jourdan family

Pierre Jourdan, SV/PROG 2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Pieter Jordaan", "Jourdan de Cabriere"
Birthplace: Cabrières d’Aigues, Provence
Death: Died in South Africa
Managed by: Jansi Syfert
Last Updated:

About Pierre Jourdan, SV/PROG 2

PLEASE READ Booyens, Harry Pierre Jourdan de Cabrières and Pierre Jourdan de Belle Etoile on http://www.e-family.co.za/ffy/ui47.htm

and/or "Pierre Jourdan de Cabrières and the other man - How history confused two different men" by Harry Booyens at http://members.shaw.ca/cliffwoodfogge/Pierre.htm

Drakenstein Membership Register, p 111: Pieter Jourdan - Pieter Jourdaan overleden den 28ste Octobr 1723.

-----------------

The CHINA sailed from Rotterdam on 20 March 1688 and arrived at Table Bay, South Africa on 4 August 1688. In the China two Pierres Jourdan, both bachelors and both aged 24 years, sailed from Holland and arrived at the Cape ... [See attached 'Extract uit brief 23 December 1687 van de Kamer van Rotterdam' from Botha, C Graham: The French Refugees at the Cape, 2nd Ed 1921, p 140 - 141] I want to suggest that Pierre Jourdan, brother of Jean Jourdan, was from Belle Etoile near Saint Martin de la Brasque, as was Jean Jourdan.

This Pierre Jourdan was from Cabrières d'Aigues, which is why he called his farm 'Cabriere'.

[Cf. Old Stellenbosch Freehold Volume 1:391: Jourdaan, Pierre. Cabriere, Oliphants Hoek (6) 22.12.1694]

The other Pierre Jourdan lived in 't Caabse District' and married Johanna Adriana Junius.

[Cf. Monsterrolle and his profile http://www.geni.com/people/Pierre-Jourdan/6000000017414216955] - by Jansi Syfert, 28/10/2012.

Also see: Harry Booysens 'Pierre de Cabrières and Pierre de Belle Etoile' in Familia 2012-3 on http://www.eggsa.org/index.htm

------------------------

Pierre Jourdan, broer v. Jean Jourdan [VERKEERD] * c. 1663 a. op die Berg China in 1688 † 28.12.1723 x Anna FOUCHÉ xx Marie VERDEAU d.v. Herculé Verdeau

  • b1 Anna = 30.12.1698 x Louis FOURIE
  • b2 Johanna x 6.2.1718 Adriaan DE NICKER xx 18.8.1737 Joachim Daniel HIEBNER [VERKEERD]
  • b3 Pierre = 6.12.1700
  • b4 Joseph = 30.10.1701 x 1723 Maria Magdalena LE ROUX = 12.9.1702
  • c1 Pieter = 18.3.1725
  • c2 Maria = 14.7.1726 x 17.9.1741 Lucas Marthinus MAREE = 12.7.1716
  • c3 Daniel = 2.7.1735
  • b5 Susanna x 19.3.1724 Jan JORDAAN
  • b6 Marie = 23.8.1705 x 1.2.1722 Johannes PRETORIUS xx Kaapstad 3.7.1740 David SULTANIA [VERKEERD]

Pierre Jourdan van Cabrière, Frankryk, broer van Jean het saam met sy broer uitgekom op die skip "Berg China" in 1688. Later eienaar van die plaas Cabrière.

Verwysing:

Geslagregisters van vroeë Kaapse familie - Familytree.com (CD)

--------------------

Maria Verdau, eggenote van Pieter Jourdan was sy tante

sic: Geslagregisters van Vroeë Kaapse families

DIE JOURDAAN - FAMILIE

Pierre Jourdaan (Jourdan) 24 jaar oud, was een van die passasiers op die skip "Berg China" wat Rotterdam op 20 Maart 1688 verlaat het. Op die skip was o.a. ook Pierre se weduwee moeder, Jeanne Martha, sy ouer broer Jean (28jr), sy weduwee suster Marie Rousse (Roux) (40jr), haar kinders Jeanne Rousse (15jr), Marie (10jr) en Marguerite (7jr), asook sy neef Pierre Jourdaan (24jr) en Paul Jourdaan (22jr). [VERKEERD]

Die seereis was baie teenspoedig en het vyf maande geduur vanaf Rotterdam na Tafelbaai, wat eers op 4 Aug 1688 bereik word. Van die manne en vroue wat die reis moedig aangepak het, het net 'n klein aantal die Kaap bereik, daar was 20 sterfgevalle. Onder hulle was Pierre Jourdaan se moeder, Jeanne, sy suster Marie, haar oudste dogter Jean Rousse en Paul Jourdaan.

n Seereis van byna 300 jaar gelede was nie alleen baie ongerieflik en uitputtend nie, maar ook baie gevaarlik. Die tekort aan vars kos en groente en min vars water het skeurbuik veroorsaak. Water moes uiters spaarsaam gebruik word en die gesoute vark en ander vleis was in seewater gekook en geeet. By hulle aankoms in die Kaap was meeste van die vlugtelinge sonder enige besitting. Hulle is per wa na Drakenstein vervoer, voorsien van kos vir 'n paar maande en planke vir tydelike onderdak. Plase is uitgedeel en op 22 Desember 1694 word Cabriere in Olifantshoel, teen Franschhoek aan Pierre Jourdaan toegeken. Die oorspronklike plaas is tans onderverdeel en Mnr Koos Hugo is die eienaar van die oorblywende gedeelte. Jean, Pierre se ouer broer, gaan woon op la Motte (dit beteken hoogte of heuwel)

Pierre Jourdaan is getroud met Anna Fouche. Anna was die oudste dogter (gebore 1682) van die vlugtelinge Philippe Fouche. Sy het in 1688 (6jr oud) saam met haar ouers op die skip "Voorschoten" in Tafelbaai aangekom. Na haar dood in 1713 is Pierre Jourdaan hertroud met 'n dogter, Maria Verdeau 38 jaar jonger as hyself. Pierre Jourdaan, diaken in die Drakenstein gemeente, gestig 1691, het by sy eerste vrou 6 kinders gehad

  • 1. Anna (gedoop Drakenstein 30 Desember 1698)
  • 2. Johanna [VERKEERD]
  • 3. Pierre (gedoop Drakenstein 6 Desember 1699)
  • 4. Joseph (gedoop 30 Oktober 1701 te Drakenstein, hy erf Cabriere na sy vader se dood op 28 Oktober 1723
  • 5. Susanna gedoop 1703, trou met haar neef Jan Jourdaan, seun van Hugenoot Jean Jourdaan.
  • 6. Marie (gedoop 1705, getroud met Dirk Pretorius en hertroud met D. Sultania) [VERKEERD]

Die doopinskrywings is in Frans gemaak deur Paul Roux.

view all

Pierre Jourdan, SV/PROG 2's Timeline

1663
1663
Cabrières d’Aigues, Provence
1696
1696
Age 33
1698
December 30, 1698
Age 35
Drakenstein, Cape, South Africa
1699
1699
Age 36
1701
1701
Age 38
Paarl, Cape, South Africa
1703
1703
Age 40
1705
1705
Age 42
1719
May 6, 1719
Age 56
1721
1721
Age 58
Cape Colony
1723
October 28, 1723
Age 60
South Africa