Pierre Rossouw, b9

Is your surname Rossouw?

Research the Rossouw family

Pierre Rossouw, b9's Geni Profile

Records for Pierre Rossouw

51,213 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Pierre Rossouw, b9

Also Known As: "Pierre", "Pieter Rossouw", "Rousseau"
Birthdate:
Birthplace: Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Death: Died in Koo, Kaap, Suid Afrika
Immediate Family:

Son of Pierre Rousseau, SV/PROG and Anne Retief, SM/PROG
Husband of Sophia Rossouw, b2c8; Maria Retief, b1 and Anna Maria van der Vyver
Father of Pieter Rossouw, b9c1; Maria Rossouw, b9c2; Francois Josua Rossouw, b9c3; Gabriel Rossouw, b9c4; Daniel Rossouw, b9c5 and 2 others
Brother of Maria Rossouw, b2; Anna Roussouw, b1 SM; Madeleine Rossouw, b3; Elisabeth Rossouw; Martha Rossouw, b5 and 5 others
Half brother of Andries Rossouw, b12 and Regina Rossouw, b13

Occupation: Farmer De Buffelskraal, de Doorns., Boer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Pierre Rossouw, b9

Pierre Rousseau * Mer, aan die Loire, Frankryk c. 1666 a. 1688 aan die Kaap, een v. eerste kerkraadslede v. Drakenstein, ook heemraad, eienaar v.d. plase “L’Arc d’Orleans” (De Boog v. Orleans) in Wemmershoek en “Vleesbank” aan die Bergrivier, teken memorie ten gunste v. W.A. van der Stel † c. 1719 moontlik s.v. Daniel Rousseau en Marie Retief x c. 1689 Anne RETIEF * c. 1667 v. Mer in Orleans, Frankryk † c. 1710 xx Stellenbosch 7.12.1710 Geertruy DU TOIT * c. 1692 † 7.3.1722 d.v. Guillaume du Toit en Sara Cochet (sy xx 31.12.1719 Carel van der Merwe)

b9 Pierre ≈ 2.9.1703, burger Drakenstein x c. 1726 Sophia VAN DER MERWE * 27.3.1706 ≈ Paarl 18.4.1706 † voor 1727 d.v. Schalk van der Merwe en Anne Prevot xx 10.4.1729 Maria RETIEF * 16.5.1702 ≈ 10.9.1702 † c. 1738 d.v. Francois Retief en Maria Mouy xxx 19.4.1739 Anna Maria VAN DER VYVER ≈ 31.11.1719 d.v. Willem van der Vyver en Elisabeth Bastiaans

Boer op Plaas Boven't Hexrivier, aan De Doorns -------------------- ◦Boer in Drakenstein. Trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727). Sy was 'n suster van Pierre(Pieter) Rossouw se Van der Merwe stiefvader. Sophia sterf met die geboort van eerste kind, 'n seun Pieter. Hy trou in 1729 met sy niggie Marie Retief (1702-1738) en sy het 5 kinders. Trou in 1739 met Anna Maria van der Vyver en hulle het 2 kinders.

(boer by Hex Rivier waar hy 2 plase besit oa Bovent' Hexen Rivier gelee aan De Doorns Oorleef al 3 sy vrouens)

GISA Burger Drakenstein

Die stamvader se oudste oorlewende seun, Gabriel (1701-1727), trou in 1723 met die sestienjarige Anne Marais. Hulle word die ouers van drie kinders. In 1728 trou sy weduwee met Jean Cellier en word die moeder van nog agt kinders. Die volgende seun, Pierre * 1703 boer op die plaas boven't Hexrivier in die Hexvallei naby De Doorns. Hy trou in 1726 met Sophia van der Merwe (1706-1727), suster van sy stiefvader. Sy is met die geboorte van haar enigste kind oorlede. In 1729 trou Pierre met sy niggie, Marie Retief (1702-1738), wat die moeder van vyf kinders word. Pierre trou in 1739 met sy derde vrou, die twintigjarie Anne Maria van der Vyver, wat hom nog twee kinders skenk. Die seun Daniel * 1707, trou in 1732 met Sara Hanekom (1714-1741). Ses kinders word uit hierdie huwelik gebore. In 1743 trou hy met Marie le Riche (1717-1749), wat die moeder word van vyf kinders. Uit sy derde huwelik in 1751 met Madeleine Senechal (1718-1790) word nog agt kinders gebore, die jongste in 1763. Daniel koop in 1760 die plaas La Concorde in die Paarl uit die boedel van sy skoonmoeder. Alternative date: 4.12.1792

Burger Drakenstein.

!Emmerentia van Rensburg Registers DOOP-TROU:De Villiers Pama;Bls 800, b8 Burger Drakenstein, xx 10.4.1729 Maria Retief xxx 19.4.1739 Anna Maria van der Vyver

Pieter Rossouw farmer of 'Boven 't Hexrivier aan De Doorens', across the RoodeSand born at the Cape

view all 13

Pierre Rossouw, b9's Timeline

1703
September 2, 1703
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
September 2, 1703
Drakenstein, Kaap, Suid Afrika
1725
1725
Age 21
Drakenstein, Cape, South Africa
1727
August 2, 1727
Age 23
1729
April 10, 1729
Age 25
Draknestein, Cape, South Africa
1730
January 14, 1730
Age 26
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1731
August 10, 1731
Age 27
1733
March 4, 1733
Age 29
1735
January 23, 1735
Age 31
1736
September 14, 1736
Age 33
South Africa, Cape