| Birthdate: | |
| Birthplace: | Stellenbosch, Western Cape, South Africa |
| Death: | Died in Somerset West, South Africa |
| Managed by: | Michael Rodgers |
| Last Updated: | |
Pieter is gebore te Stellenbosch, maar op sy sterfkennis word sy geboorteplek verkeerdelik aangegee as Franschhoek. Hy word dan ook daar deur ds. Borcherds gedoop. Hy het op die plaas Scholtzenhof, tussen Stellenbosch en Kuilsrivier geboer en is daar oorlede en begrawe.
Die plaas Scholtzenhof in die wyk (vroeër veldkornetskap) Moddergat in die distrik Stellenbosch geleë. Scholtzenhof het onder die naam Zandberg begin toe ’n stuk grond, 64 morg groot, in 1689 aan Frederik Botha (die Botha stamvader) belowe en in 1694 formeel aan hom toegeken is.
In 1833 het Pieter Eduard Scholtz die plaas van Anton Fick (die agtste eienaar) gekoop. Na hom het nog drie Scholtz-eienaars gevolg: Pieter Eduard jr., Jacobus Eduard en dié se seun Jacobus Hauman. Die plaas se naam het Scholtzenhof geword. Dit was in Scholtz-besit tot 1919.
Volgens Franssen en Cook bl. 97 is Fredrik Botha, gebore 1694 die eerste eienaar van Scholtzenhof, die vorige naam van die plaas was Zandberg. Die huis, wat in 1990 gerestoureer was, dateer uit 17de eeu en is dus een van oudste plaashuise in die land.
Sedert 1994 is die eienaar Ken Forrester.
| 1810 |
March 16, 1810
|
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
| 1874 |
December 10, 1874
Age 64
|
Somerset West, South Africa
|
|
| ???? |
|
||
| 1832 |
September 2, 1832
Age 22
|
Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop
|
|
| 1855 |
March 4, 1855
Age 44
|
|
|
| 1836 |
October 4, 1836
Age 26
|
Somerset-West, Kaap de Goede Hoop
|
|
| 1838 |
June 25, 1838
Age 28
|
Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop
|
|
| 1844 |
April 14, 1844
Age 34
|
Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop
|
|
| 1846 |
April 29, 1846
Age 36
|
Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop
|
|
| 1842 |
March 7, 1842
Age 31
|
Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop
|