Pieter Jacobus de Wet, b1c2d5e4 (1790 - 1843)

‹ Back to de Wet surname

Is your surname de Wet?

Research the de Wet family

Pieter Jacobus de Wet b1c2d5e4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Worcester district, Cape, South Africa
Death: Died in Aliwal North, Cape, South Africa
Managed by: Mavis Hazel Swart
Last Updated:

About Pieter Jacobus de Wet, b1c2d5e4

Date of birth needs checking

Volgens die opgaafrol van 1821 van Caledon, boer hy in die distrik Zwartrivier. Hy was die eerste boer wat homself gevestig op die plaas Buffelsvlei, waarop die dorp Aliwal-Noord later uitgelê is. Die huidige warmwaterbron-oord is deel van die oorspronklike plaas. Volgens Arthur Markowitz in die SA Jewish Times van Vrydag 26 November 1948 was die plaas ook bekend as Buffelsbaden en het Pieter reeds teen 1828 homself hier kom vestig. Volgens Markowitz en kolonel DN de Wet, ’n kleinseun van Pieter Jacobus, is ene Berghmann, ’n Duitse Jood, begrawe op die plaas in die familie kerkhof. Berghmann het vir jare die lief en leed van die De Wetgesin gedeel en was ’n huisvriend. Toe hy oorlede is was daar geen Joodse begraafplaas en wou die kerke op Aliwal-Noord nie toelaat dat hy begrawe word in hul begraafplase nie. Pieter het toe aan sy vrou gesê dat hy in hul familie begraafplaas begrawe kon word. Berghmann was na alle waarskynlikheid die eerste handelaar in die geweste gewees. Later jare het Pieter se seun, Pieter Wouter, die grond vir die sinagoge en Beth Olam aan die Joodse gemeenskap geskenk. Hierdie skenking het ongeveer teen 1860 plaasgevind. Die SA Jewish Times se berig is foutief in die sin dat dit nie Piet Jacobus was nie, maar sy seuns Jacobus Stephanus en David Nicolaas wat by die sage van Berghmann betrokke was.

view all 19

Pieter Jacobus de Wet b1c2d5e4's Timeline

1790
September 15, 1790
Cape, South Africa
1791
March 17, 1791
Cape Town, Western Cape, South Africa
March 17, 1791
Cape Town, Cape, South Africa
March 17, 1791
Cape Town, Cape, South Africa
March 17, 1791
Cape Town, Cape, South Africa
1818
April 5, 1818
Age 27
Tulbagh, Cape, South Africa
1819
August 30, 1819
Age 28
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1821
October 25, 1821
Age 31
1823
December 19, 1823
Age 33
Caledon, South Africa
1826
February 23, 1826
Age 35