Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Pieter - Jansz beteken seun van Jan - SWANEPOEL" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium |
| Death: | Died in Robertson, Western Cape, South Africa |
| Occupation: | a.1688 Soldaat .Word burger & boer |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolesley geboer.
--------------------
Verw/Sources:
Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pam - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland.
Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachm Schse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack.
Die Swanepoel egpaar laat 7 kinders na. (Jan b1 is as baba oorlede)
Judi Marais-Meyer
--------------------
Verwysings:
1.Volgens Cora Pama se Groot Familienaamboek. P314 is die betekenis van die van: Dorp in Gelderland, Nederland.
2. Pieter Swanepoel kom van Nedeland voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig, wed. van Christoffel Haak of Hack. Cor Pama P 314
--------------------------------------------------------------------------
-------------------- Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.
Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.
Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.
Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.
Verwysings: AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4 M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: t'Land van Waveren 1700 - 1804
Saamgestel deur: AM van Rensburg
| 1678 |
January 26, 1678
|
West Flanders, Flemish Region, Belgium
|
|
| 1712 |
May 1, 1712
Age 34
|
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1713 |
1713
Age 34
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1715 |
1715
Age 36
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1718 |
1718
Age 39
|
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
|
|
| 1721 |
1721
Age 42
|
Cape, South Arica
|
|
| 1723 |
1723
Age 44
|
|
|
| 1725 |
November 25, 1725
Age 47
|
Drakenstein
|
|
| 1731 |
1731
Age 52
|
Kaap die Goeie Hoop
|
|
| 1734 |
1734
Age 55
|
|