Pieter Swanepoel, SV/PROG

Is your surname Swanepoel?

Research the Swanepoel family

Pieter Swanepoel, SV/PROG's Geni Profile

Records for Pieter Swanepoel

63,688 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Pieter Swanepoel, SV/PROG

Also Known As: "Pieter - Jansz beteken seun van Jan - SWANEPOEL"
Birthdate:
Birthplace: Nieumunster, West Flanders, Flemish Region, Belgium
Death: Died in Robertson, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Jan Swanepoel and Maria Herebout
Husband of Maria Sibella Sachs, b4 SM
Father of Jan i Swanepoel, b1; Jan ii Swanepoel, b2; Pieter Swanepoel, b3; Rosa Swanepoel, b4; Johannes Swanepoel, b5 and 3 others

Occupation: a.1688 Soldaat .Word burger & boer
Managed by: Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d1...
Last Updated:

About Pieter Swanepoel, SV/PROG

2014 - Added by J Marais-Meyer In the baptism records of Nieuwmunster was baptised the son of Jan Swanepoel and Maria Herebout on 26/1/1678. Sources: Familia 50 - 2013 Vertè, Roland, et al, "Pieter Sanepoel van Wes Vlaanderee en sy Voorouers. Familia 49(3) 2012 P 140

Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolesley geboer.

--------------------

Verw/Sources:

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pam - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland.

Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachm Sachse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack.

Die Swanepoel egpaar laat 7 kinders na. (Jan b1 is as baba oorlede)

Judi Marais-Meyer

============================

Pieter Jansz SWANEPOEL hy trou op 1 Mei 1712 met Maria Sibella SACHS sy was die weduwee van Johann Christoffel Haak. Maria was die dogter van Joachim Sachs en Susanna Holswig.

Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroeë setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 Desember begrawe naby Brandewijns Fontein.

Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Münster genoem was.

Hulle het een dogter Rosa en sewe seuns gehad.

Verwysings:

  • AJ Swanepoel, "Stamvader Pieter Jansz Swanepoel" Familia XXII 1985 no 4
  • M Cairns The Secluded Valley: Tulbagh: 't Land van Waveren 1700 - 1804

Saamgestel deur: AM van Rensburg

- http://www.stamouers.com/index.php?option=com_content&view=article&id=482:swanepoel-pieter-jansz-&catid=6:r-u&Itemid=36

-------------------- Pieter het voor 1700 na die Kaap gekom. Hy was die stamvader van al die Swanepoels in Suid-Afrika. Hy het op die plaas "Nieu Munster" naby die huidige Wolesley geboer.

Volgens die Groot Familienaamboek van Cor Pam - Uit. 1, P 314 - is die betekenis van die van Swanepoel - Dorp in Gelderland Nederland. Pieter kom voor 1700 hier aan. Trou 1/5/1712 met Maria Sibella Sachs, dogter van Joachm Schse en Susanna Holswig, we. van Christoffel Haak of Hack. Die swanepoel egpaar laat 8 kinders na.

Stamvader: Pieter SWANEPOEL kom waarskynlik uit Nederland aan voor 1700.Pieter Jansz Swanepoel was 'n vroee setlaar van die Land van Waveren (Tulbagh). Hy kry toestemming op 17 September 1709 om oor die Breederivier te gaan wei. In 1715 neem hy deel aan 'n kommando om vee terug te kry van Hottentote. Pieter en Joost Bevernagie het die Hottentote agtervolg. Ongelukkig was Pieter toe deur 'n Hottentot se assegaai in die bo-been gewond. Lammert Lammerts van Oldenseel was in die maag gewond. Sy derms was deur sy vriende terug gedruk maar hy is oorlede en is 6 December begrawe naby Brandewijns Fontein.Hy kry 'n leningplaas in Land van Waveren in 1716, wat Niuwe Mu nster genoem was.Bron: SA Stamouer webwerf (AM van Rensburg)---

view all 11

Pieter Swanepoel, SV/PROG's Timeline

1678
January 26, 1678
West Flanders, Flemish Region, Belgium
1712
May 1, 1712
Age 34
Stellenbosch, Suid Afrika, Kaap
1713
1713
Age 34
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
1715
August 4, 1715
Age 37
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
1718
July 10, 1718
Age 40
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap
1721
1721
Age 42
Cape, South Arica
1723
May 2, 1723
Age 45
Cape of Good Hope, South Africa
1725
November 25, 1725
Age 47
Land van Waveren
1731
December 16, 1731
Age 53
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1734
December 19, 1734
Age 56
Cape of Good Hope, South Africa