Pieter Willem Kloppers (1880 - 1967)

‹ Back to Kloppers surname

Is your surname Kloppers?

Research the Kloppers family

Pieter Willem Kloppers's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Willem Kloppers"
Birthplace: Cradock, Eastern Cape, South Africa
Death: Died in Marandellas, Rhodesia
Occupation: Bricklayer & Farmer
Managed by: Pieter Bernardus Brits
Last Updated:

About Pieter Willem Kloppers

Oupa Willem is in 1880 in Cradock, Oos Kaap gebore. Hy het in 1895 saam met sy ouers, Hans en Annie Kloppers vanaf Kroonstad, Suid Afrika na Melsetter, Rhodesia getrek. Hulle was deel van 'n groep wat saam met die Henry-Steyn trek na Rhodesia getrek het. Pioneertrekke na Gazaland. SP Olivier

In sy lewe was hy 'n bouer en verskeie geboue in die Umtali omgewing gebou. Hy is intussen van sy eerste vrou, Maria Magdalena Bezuidenhout geskei. Uit die huwelik is twee seuns gebore, Johannes Willem en Hendrik. Hy trou toe met Anna Elizabeth Botha en uit die huwelik is vyf kinders gebore. Gert Willem Johannes, (my Pa), Pieter Willem, Anna Sophia Jacoba, Coenraad Christoffel en Aletta Elizabeth.

Hy gaan boer op die plaas, Lekkerwater in die omgewing van Theydon, Marandellas, Rhodesia. Hy bou vir hom 'n pragtige huis soos op die fotos te sien in media hierbo. Hulle bly op die plaas, Lekkerwater tot met sy sterfte in 1967. Die plaas bly 'n familieplaas waar sy skoonseun Pieter Bernardus Brits en later sy seun, Pieter Bernardus Brits boer.

Geskryf deur: Annie Kloppers

English translation (June Barnes)

Oupa Pieter Willem Kloppers was born in 1880 in Cradock, Cape, South Africa. In 1895 he went to Melsetter, Southern Rhodes from Kroonstad in South Africa with his parents Hans and Annie Kloppers. They were part of the 1895 Henry-Steyn trek.

In his life he was a builder, building several buildings in the Umtali district. Two sons, Johannes Willem and Henry were born of the marriage to his his first wife, Mary Magdalene Bezuidenhout. After their separation he married Anna Elizabeth Botha and had five children, Gert Willem Johannes (the author's father), Pieter Willem, Anna Sophia Jacoba, Coenraad Christoffel and Aletta Elizabeth.

He was a farmer on the farm Lekkerwater in the district of Theydon, Marandellas, Southern Rhodesia. He and his family lived on the farm Lekkerwater where he built a beautiful house. He lived there until he died in 1967. The farm remains a family farm where his son in law Peter Bernard Brits and grandson Peter Bernard Brits farmed.

Written by: Annie Kloppers

view all 13

Pieter Willem Kloppers's Timeline

1880
October 21, 1880
Cradock, Eastern Cape, South Africa
1909
January 26, 1909
Age 28
Bloemhof, OFS, South Africa
1911
November 5, 1911
Age 31
Umtali, Rhodesia
1914
July 27, 1914
Age 33
Umtali, Rhodesia
1924
May, 1924
Age 43
Southern Rhodesia
1925
June 15, 1925
Age 44
Rhodesia
1927
January 20, 1927
Age 46
1928
January 24, 1928
Age 47
Rhodesia
1932
November 28, 1932
Age 52
Rhodesia
1934
May 7, 1934
Age 53