Pieter de la Rey, SV/PROG (1766 - 1842)

‹ Back to de la Rey surname

Is your surname de la Rey?

Research the de la Rey family

Pieter de la Rey, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Utrecht, , Netherlands
Death: Died in Cango, Oudtshoorn
Occupation: School teacher
Managed by: Judith Susanna Hendrika Marais, i12j2
Last Updated:

About Pieter de la Rey, SV/PROG

Pieter de la REY wat uit Utrecht afkomstig was en vermoedelik as skoolmeester vir Nel se kinders opgetree het. Hulle het op "Voorgedacht" gaan woon, totdat hy op 15 Maart 1842 in die ouderdom van 76 jaar en 21 dae oorlede is. Hy was Veldkornet van die Kangowyk en toe die Drosdy van George in 1811 opgerig is, her hy en Adam Raubenheimer van Saffranrivier die eerste Heemrade geword van die buurt wat vandag die distrik Oudtshoorn uitmaak.

Daar bestaan waarskynlik' geen beeltenis van Pieter nie, maar hy moet sterk Joodse trekke gehad het, want in 1815 kla hy by die Kerkraad van George dat hy herhaaldelik 'het verwijt moest hooren als behoorende tot her Jodendom'. As uitlander kon hy geen doopseel of bewys van lidmaatskap van die Gereformeerde Kerk toon nie, maar 'om dien laster te ontwijken' en die Heilig Nagmaal te kan gebruik, was hy heeltemal gewillig om hom weer in die waarhede van die Christelike godsdiens soos dit in die Gerformeerde Kerke bely is, te laat ondersoek. Hierby het hy 'n stellige verklaring by wyse van 'n eed gevoeg en gevolglik her die Kerkraad 'geen zwarigheid'gevind om'zijn versoek te accordeeren' nie.

view all 13

Pieter de la Rey, SV/PROG's Timeline

1766
February 22, 1766
Utrecht, , Netherlands
1797
1797
Age 30
1799
February 10, 1799
Age 32
Cape Town
October 17, 1799
Age 33
1800
1800
Age 33
1803
1803
Age 36
1805
June 5, 1805
Age 39
1809
1809
Age 42
1811
November 24, 1811
Age 45
1812
December 25, 1812
Age 46
Western Cape, South Africa