Richard van Reenen Barry

Is your surname Barry?

Research the Barry family

Richard van Reenen Barry's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Richard van Reenen Barry

Nicknames: "Reverend Barry"
Birthdate:
Death: Died in Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Elizabeth Wilhelmina van der Byl and Christina Maria Barry
Father of Reggie Barry; John William Barry and Alette Helena Barry

Occupation: Reverend
Managed by: Private User
Last Updated:

About Richard van Reenen Barry

Op 8 Maart 1880 trou hy met Anna Jacoba Joubert (27 Augustus 1856 - 23 Junie 1944). Die huwelik was kinderloos, maar die egpaar het wel 'n seun, John William, van wyle ds. Richard van Reenen Barry as hul eie aangeneem. Ds. Barry was die eerste leraar van die NG gemeente Calitzdorp, van 1874 tot 1915 (dit was sy enigste gemeente). Hy is op Calitzdorp oorlede op 16 November 1920 in die ouderdom van 71 jaar.[3] Ds. Barry is op die skrikkeldag van 1872 deur Adriaan se vader, prof. Hofmeyr, in die huwelik bevestig met Elisabeth Wilhelmina, wat op 5 Desember 1853 op die familieplaas Spier naby Stellenbosch gebore is as die tweede jongste dogter van Paul A. van der Byl en sy vrou, 'n dogter van ds. T.J. Herold, se tien kinders. Die eerste mev. Barry is op Donderdagaand 28 Junie 1888 oorlede nadat sy lank bedlêend was. Adriaan Hofmeyr, toe leraar van die nabygeleë NG gemeente Prins Albert, was een van die leraars wat die begrafnisdiens die Saterdagmiddag in die kerk op Calitzdorp gelei het en daar was om die bedroefde familie by te staan. Tydens die diens het ds. Hofmeyr die tussen 500 en 600 toehoorders aangespoor tot bekering en die gelowiges tot volharding in die werk van Here. Hy het hulle ook daaraan herinner hoedat mev. Barry gedurig biddend saam met haar eggenoot gewerk het. By die graf het ds. Hofmeyr die bedankings waargeneem. Mev. Barry is net meer as 'n maand ná die geboorte van haar tiende kind oorlede. Toe die kinderlose ds. Hofmeyr en sy vrou, 'n niggie van wyle mev. Barry, ná die begrafnis na Prins Albert terugkeer, neem hulle die vierjarige Reggie Barry vir 'n tydjie met hulle saam. Hulle wou hom later aanneem, maar ds. Barry bied hulle die baba, John William (Willie, 16 Mei 1888 - 31 Augustus 1927 op Bethlehem)[4]), aan wat hy gereken het die sorg van 'n moeder die meeste nodig gehad het. Ds. Barry het hierna gereeld met kar en perde Prins Albert toe gery om klein Willie te besoek en so kry hy mettertyd 'n ogie op die prinsipale van die plaaslike skool, Christina Maria (1883-1933), met wie hy op 22 April 1890 op Stellenbosch trou. Sy was 'n leerling in prof. Hofmeyr se Bybelklas op Stellenbosch. By haar het ds. Barry nog ses kinders gehad. Soos die geval in die huwelik van sy aanneemouers, was ook Willie se huwelik met Helena Brink op 8 Junie 1918 op Wellington, kinderloos. Sy is in 1887 gebore en op 29 Januarie 1954 in die ouderdom van 66 jaar oorlede[5] oorlede.[6]

view all

Richard van Reenen Barry's Timeline

1849
1849
1872
February 29, 1872
Age 23
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1884
1884
Age 35
1888
May 16, 1888
Age 39
Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1890
April 22, 1890
Age 41
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1920
November 16, 1920
Age 71
Calitzdorp, South Cape DC, Western Cape, South Africa
????