Salomon van Echten, SV/PROG (1706 - d.)

‹ Back to van Echten surname

View Salomon van Echten, SV/PROG's complete profile:

  • See if you are related to Salomon van Echten, SV/PROG
  • Request to view Salomon van Echten, SV/PROG's family tree

Share

Birthdate:
Birthplace: Nederland, Haarlem
Death: (Date and location unknown)
Occupation: Predikant
Managed by: Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2
Last Updated:

About Salomon van Echten, SV/PROG

van ECHTEN

a1 Salomon van Echten

­Haarlem 1706. By stam uit 'n ou Haarlemse familie. In die middel van die 17e eeu was 'n Salomon van Echten daar predikant, vermoedelik sy oorgrootvader. 'n Ander Salomon van Echten was in die middel van die 18e eeu “schepen” (besturende raadslid) van die stad en word in 1758 deur die Prinses van Oranje tot burgemeester benoem. Salomon van Echten, die stamvader, word in 1732 deur die Klassis Amsterdam as predikant vir die Kaapse kerk beroep. Aank. November 1732 met sy vrou op die skip “Carssenhof”; 6.12.1732 predikant van Stellenbosch. In 1753 het hy na Nederland teruggekeer en was later predikant op Malakka. †Batavia Augustus 1771. Sy seun Salomon het in Suid-Afrika agtergeblyf.

b1 Salomon

» 11.10.1733, x Maria Elisabeth Coetzer

----------------------------------------------------------------------------------

view all

Salomon van Echten SV's Timeline

1706
1706
Nederland, Haarlem
1733
1733
Age 27
1737
1737
Age 31
Suid Afrika, Kaap
1758
1758
Age 52
Suid Afrika, Kaap
1769
1769
Age 63
????
????