Are you related to Sara Johanna Gildenhuijsen, b6c3d8? Join 5 other people working on this profile to help us correct and complete this part of the world family tree!
| Nicknames: | "Sara Johanna (Esterhuysen?)" |
| Birthdate: | |
| Death: | Died |
| Managed by: | Daan (Daniel Jacobus) Botes b2..h3 |
| Last Updated: | |
Manus, ek het verder gaan kyk oor jou navraag en meen die genealoë het nog nie uitsluitsel oor wie dendaal se vrou is nie soos hieronder aangetoon. In die lig daarvan, gaan ek nie die boom verander nie, maar in about me van die egpaar hierdie onsekerheid dokumenteer totdat daar volle uitsluitsel is.
Groete
Daan
SAF Vol 2 Esterhuizen geen Sara Johanna van toepaslike tydperk
SAF Vol 2 bl 780 Geldenhuys d8 Sara Johanna * 31.10.1751 † 26.8.1836 x 22.9.1776 Adriaan Izak ODENDAAL
SAF Vol 7 bl 49 b9 Adriaan Izak * 22.5.1732 ≈ 29.6.1732, burger Stellenbosch x 22.9.1776 Sara Johanna ESTERHUYZEN † 26.8.1836
http://www.familysearch.org/eng/default.asp gee verskeie konflikterende resultate soos Geldenhuys, Esterhuizen en Geldenhuizen or Esterhuizen
Daan (Daniel Jacobus) Botes b2..h3
Today at 6:46 PM
Manus Ek het hierdie profiele ingesit in 2009 toe ek pas begin het op geni en met familienavorsing en het maar die gratis bronne gebruik, So het ek op http://www.familysearch.org/eng/search/frameset_search.asp?PAGE=/en... 'n Mormoonse bron die vader en moeder van die kinders ondertoe gesoek het. Ek het nou op SAF en ander bronne gekyk en jy is reg. Ek gaan dit regstel.
Dankie dat jy my daarop gewys het.
Groete Daan
Hermanus Frederik 'Manus' Steyn, b1c3d6e7f2g2h2i1j1k1
Today at 5:06 PM
Dear Daniel Jacobus,
I am contacting you about this profile: http://www.geni.com/people/Sara-Johanna-Geldenhuizen/60000000061890... Hallo Daniel,
Ek het Adriaan Izak Odendaal van *25 dec 1732 gekry in die Odendaal boek "SA Genealogies Vol 7 van 2002 O-PH bls. 32 getroud met 'n dame met dieselfde name maar haar van as Esterhuizen. Ek kon nie die Geldenhuizen dame vind in hulle Genelogiese boek Vol. 2 van 1998 nie.
Kan jy asb vir my 'n verwysing gee waar jy haar gekry het getroud met Odendaal. Baie dankie
Sincerely,
Hermanus Frederik 'Manus' Steyn, b1c3d6e7f2g2h2i1j1k1
Sara Johanna Geldenhuizen
x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x
| 1751 |
October 31, 1751
|
|
|
|
October 31, 1751
|
|
||
| 1776 |
September 22, 1776
Age 24
|
|
|
| 1783 |
1783
Age 31
|
|
|
| 1788 |
1788
Age 36
|
|
|
| 1793 |
1793
Age 41
|
|
|
| 1836 |
August 26, 1836
Age 84
|
|
|
| ???? |
|