Sebastiaan Wohlfart, SV/PROG

Is your surname Wohlfart?

Research the Wohlfart family

Sebastiaan Wohlfart, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Sebastiaan Wohlfart, SV/PROG

Also Known As: "Wolvaart", "Wolvaardt", "Wolfaardt", "Wolfaart", "Wolhfahrt"
Birthdate:
Birthplace: Boxberg, Stuttgart, Baden-Wurttemberg, Germany
Death: Died in Wellington, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Regina Barbara van Biljon, b3 SM
Father of Philippus Bernardus Wolfaardt, b1; Sebastiaan Wolfaardt, b1; Pieter Johannes Wolvaardt, b3; Maria Margaretha Nieuwoudt, b4; Guilliam Wolfaardt, b5 and 4 others

Occupation: farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Sebastiaan Wohlfart, SV/PROG

WOHLFART SEBASTIAN (S). - Boxberg. Stable-boy 1730-31, tanner 1732-35. ~ 15.9.1748 Regina Barbara van Billion. 9 children. Resident at Stellenbosch, where he bought a plot for the erection of a tannery, 18.11.1749. (GMR 1730-35; Stellenbosch Arch., vol. 613; Test. O.C. 17: 13.)

- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)

AND SEE http://www.ballfamilyrecords.co.uk/biljon/I153.html

--------------------

Hy arriveer in die Kaap in 1730 vanaf sy geboortedorp Boxberg, (Wurttenberg), Duitsland. Hy was die eerste persoon met die van wat na Suid Afrika gekom het. Daar is rekords van persone met dieselfde van wat later die land ingekom het maar kan nie bevestig of almal verwant is aanmekaar nie.

George Sebastia(a)n het vir een jaar na sy aankoms as Stal/Boerkneg gewerk in diens van die VOC. Van 1732 tot 1735 was hy as looier werksaam. Hy het later op Stellenbosch gaan woon waar hy op 18 November 1749 'n stuk grond gekoop het en sy eie looiery opgerig het. Binne ses jaar na sy aankoms koop hy die plaas 'De Soete Inval' net buite die Paarl. Op 16 Nov 1758 koop hy die plaas “Versailles” naby Wellington vanaf die Hugenoot Pierre Cronier. ‘n Jaar daarna besit hy reeds 7 slawe, 10 perde, 16 beeste, 156 skape en 10000 wingerdbome. In 1765 het dit gegroei na 20 000 wingerdbome, 13 slawe, 13 perde en 100 beeste. George Sebastiaan het as ’n lid van die “Afrikander Bond”, Swellendam in die ou Kaapse Wetgewende Vergadering verteenwoordig en was daarna ’n lid van die Provinsiale Raad (LPR) vir Worcester. George Sebastiaan Wolvaardt sterf op 28 April 1766 op sy plaas “Versailles” (gekoop in 1758), Wagenmakersvallei, Wellington Distrik en sy testament is afgehandel op 21 Mei 1766. Daar is nog oorblyfsels van sy huis huidiglik naby die Wellington Stasie. ’n Anglo Boer Blokhuis op George Sebastiaan se plaas “Versailles” wat deur die Britte gebou is, is verklaar as nasionale Monument en bestaan vandag nog.

-------------------- BIOGRAPHY: Arriveer in die Kaap in 1730 vanaf Boxberg, (Wurttenberg), Duitsland. Het vir een jaar na sy aankoms as Stal/Boerkneg gedien in diens van die VOC. Van 1732 tot 1735 was hy as looier werksaam. Hy het later op Stellenbosch gaan woon waar hy op 18 November 1749 'n stuk grond gekoop het en sy eie looiery opgerig het. Binne ses jaar na sy aankoms koop hy die plaas 'De Soete Inval' net buite die Paarl. Op 15 September 1748 het sy huwelik met Regina plaasgevind. Hy sterf op 28 April 1766 op sy plaas Versailles.Na sy dood het sy weduwee met Thomas Roodewald getroud vir wie sy nog twee kinders gebaar het.

BIOGRAPHY: Sebastiaan George Wolfaart of the farm Versailles, Wagenmakersvalley died circa May 1766, (will exhibited to Weeskamer) will dated 16 April 1766 and filed 21 May 1766

BIOGRAPHY: Gegevens van Sebastiaan =olfard uit Boxbergen Datum indiensttreding: 08-05-1729 Datum uit =ienst: 19-07-1735 Functie bij =ndiensttreding: Soldaat Reden uit dienst: Vrijburger Uitgevaren met het =chip: Johanna Plaats of schip: Kaap de Goede Hoop Maandbrief: Nee Schuldbrief: Ja

BIOGRAPHY: Gegevens van de vaart Schip: Johanna Vertrek: 08-05-1729 Kamer: Amsterdam Kaap: 05-10-1729 30-10-1729 Inventarisnummer: 5916 Folio: 118 Aankomst: 14-02-1730 Batavia DAS-en reisnr.: 2769.6

view all 12

Sebastiaan Wohlfart, SV/PROG's Timeline

1748
September 15, 1748
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1749
July 12, 1749
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1751
June 20, 1751
1753
1753
1754
October 26, 1754
Wagenmakersvallei
1758
1758
1760
July 15, 1760
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1762
April 10, 1762
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1763
November 13, 1763
1765
1765