Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM

Is your surname Maritz?

Research the Maritz family

Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM

Nicknames: "b1c8d3 SM", "Erasmus"
Birthdate:
Birthplace: Swellendam, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Place of Burial: Voortrekkerbegrafplaas Baken 20 Perseel 1J, Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Salomon Stefanus Maritz, b1c8 and Maria Elizabeth Oosthuizen
Wife of Erasmus Smit, SV/PROG 3
Mother of Hermanus Samuel George Schmidt, b1 and Salomon Erasmus Smit, b2
Sister of Johannes Stephanus Maritz, b1c8d1; Gerhardus Marthinus Maritz, b1c8d2; Martha Maria Retief, b1c8d4; Salomon Maritz, a1b1c8d5; Francois Ignatius Maritz and 1 other

Managed by: Carol Britz
Last Updated:

About Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM

Susanna Catharina Maritz *28/8/1799 ≈ 26/2/1800 † 27/7/1863 tree op die ouderdom van 13 jaar in die huwelik met Erasmus Smit wat in Nederland gebore is. Sy was die dogter van Salomon Maritz ( 1770- ) en Maria ELizabeth Oosthuizen(1778-1846). Haar broer was die bekende trekeleier Gerrit maritz en in Desmeber 1836 vertrek hulle na Natal. Smit was die enigste predikant wat die trekker vergesel het. Omdat hy nooit georden was nie het baie trekker hom nie aanvaar nie en was hom selfs vyandig gesind. Na die trek vestig hy hom in Pietermaritzburg. Omdat die Kerkraad geweier het dat hy in die Geloftekerk kon preek het hy sy eie dienste en die bediening van die sakramente, in weerwil van die kerk, in sy eie huis aangebied. Erasmus was ook 'n alkoholis en sieklik. Ten spyte hiervan het hy 'n groot versameling liturgiese boeke besit wat hy bestudeer het. Hy en sy vrou het hul laaste jare in armoede deurgebring, Sy grootste bydrae wasa die ddagboek wat hy tydens die Groot Trek bygehou het. Die dagboek is in 1896 deur Ds. H F Schoon en weer in 1920 deur Gustav Preller uitgegee. Susanna maritz was 'n besonderse vrou in die geskiedenis gewees. Sy het 'n sterk Calvinistiese en Puriteinse opvoeding van haarma ontvang, wat haar ook in hierdie huwelik gedwing het. Waar sy dagboek hoofsaaklik gehandel het oor daaglikse gebeure, weerspieël hare meer personlike ervarings soos drome, gesigte en gedigte. Sy was 'n Vrou met 'n baie sterk persoonlikheid wat haar baie ouer man, totaal oorskadu het. Met die anneksasiein Natal in 1843 deur die Britte het sy 'n vroue- optog gelei om hul misnoeë met die Britte te toon. Sy het openlik verklaar dat vroue eerder kaalvoet terug oor die Drakensberge sou gaan as om onder Britse gesag te staan. Die Ironie was dat sy en haar man nie kon bekostig om Pietermaritzburg te verlaat niie en uiteindelik in armoede gesterf het. Hulle het 2 seuns gehad.

Drakenberg Mountains: At Voortrekker Pass, there is a monument of a woman walking away from Natal. This is in memory of Susanna Smit, sister of Boer leader Gert Maritz, who declared that she would walk barefoot back over the Drakensberg rather than live in Natal under British rule.

view all

Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM's Timeline

1799
August 28, 1799
Swellendam, South Africa
1800
February 26, 1800
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
February 26, 1800
Swellendam, Cape Province, South Africa
February 26, 1800
Swellendam, Cape Province, South Africa
1813
June 26, 1813
Age 13
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1814
July 10, 1814
Age 14
1816
May 30, 1816
Age 16
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa
1863
July 27, 1863
Age 63
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1863
Age 63
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa