Suzanne Costeaux, SM (1675 - c.1714) MP

‹ Back to Costeaux surname

Is your surname Costeaux?

Research the Costeaux family

Suzanne Costeaux, SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Nicknames: "Susanna MEYER", "CAUCHETEUX b2"
Birthplace: Marcq, Pas-de-calais, France
Death: Died in Cape Town
Managed by: Judith Susanna Hendrika Marais, i12j2
Last Updated:

About Suzanne Costeaux, SM

Gerrit Heinrich MEYER kom voor 1692 by die Kaap aan. Hy word 'n vryburgher in 1692 en hy trou om en by 1693 met Suzanne COSTEUX. Sy was die dogter van Esaias Costeux en Susanne Albert.

In die boek "Die Kaapse Hugenote" word die volgende inligting verskaf oor die Costeux, of Caucheteux familie: Hierdie familie het van Marcq (Marck) naby Calais gekom, en hul name kom voor in die Registers van die Protestantse kerk te Guînes. Op 13 November 1672 is Esaye Caucheteux, 'n werksman, oud 25 jaar, seun van wyle Anthoine Caucheteux en wyle Elizabeth Clinquemeur (sy is te Marcq oorlede op 14 Junie 1672 was toe 69 jaar oud) getroud met Suzanne Albert, oud 22 jaar, dogter van Pitre Albert en wyle Noelle de Bus.

Ons vind die volgende doopinskrywings van hul kinders:

Esaye Caucheteux, gebore 23 September 1673 te Fort Brulé (peetouers Isaac Carpenter en Sara Albert); 76 Die Kaapse Hugenote Susanne Caucheteux, gebore 18 Oktober 1676 te Marcq; Pierre Caucheteux, gebore 21 Mei 1679 te Marcq; Jean en Marie Caucheteux, tweeling, gebore 7 Desember 1682 te Marcq (Marie is jong oorlede).

  • Costeux, Esaias, Jean, Susanne,

Kinders van Esaias Costeux en Susanne Albert, Franse Vlugtelinge van Marcq, naby Calais. Op die 1690-lys staan Esaias en Susanne aangeteken as twee wese nou woonagtig by Nicolaas Kleef. Esaias het landbouer in die Stellenbosse distrik geword en is in 1708 oorlede. Hy het 'n weduwee Anna van Marseveen (van Marcevene) nagelaat, maar geen kinders nie. Sy broer en suster was sy erfgename in 1709 Sy weduwee is weer getroud en wel met Abraham Prêvot van Calais, q.v. Susanne Costeux getroud (voor 1694) met Gerrit Meyer (waarskynlik 'n Hugenoot), is omstreeks 1714 oorlede. Jean, soos bogenoemdes, is in of by Calais gebore in 1682. Hy is te Kaapstad getroud op 22 Mei 1712 met Arma Gildenhuys van die Kaap in 1699 gebore. Hy is in Junie 1713 begrawe in die kerkhof te Kaapstad. Hy teken sy naam: „Costeux".

In 1703 en 1704 word Meyer toegelaat om brandewyn te verkoop.

Kinders: b1 Hendrik gedoop 12 Sep 1694 b2 Susanna Margaretha gebore 1695, X 27 Apr 1721 Jan Meyndertse Cruywagen b3 Elsabe gedoop 31 Maart 1697, X 11 Okt 1711 Hendrik Gildenhuizen b4 Jesaias Engelbrecht gebore 30 Nov 1699, X 6 Sep 1733 Maria de Bruyn b5 Jan Abraham gebore 1705, gedoop 18 Des 1707, X 21 Okt 1731 Margaretha Botha

Bronne: Heese en Lombard Die Kaapse Hugenote

Saamgestel deur: AM van Rensburg

----------------

Staat en inventaris van den boedel en goederen van den vrijburger Gerrit Meijer bij het overlijden van zijn huijsvrouw Suzanna Costu, aan de E:E: Heeren Weesmeesteren dezes Gouvernements vertoond en overgegeeven en gesteld in guld:s, stv: en penn: Caabse valuatie, als

Onroerende goederen

Eerstelijk een huijs en erve geleegen in deze Tafel valeij, voor aan inde Heere Straat, belendende NW:t en NO:t aan het erv van den E: capiteijn Olof Berg, en ZO:t dat van den vrijb:r Valentijn Cleenveld: volgens den ervbriev en bescheijden daar van, zijnde gewaardeert ƒ2500

...

Cabo de Goede Hoop den 15 Septemb:r 1714

G: Meijer

[Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/2.120]

-------------------- http://www.e-family.co.za/ffy/g2/p2823.htm

Husband - Gerrit Hendrik Meyer b. c 1670

Children

  • Hendrik Meyer b. 12 Sep 1694
  • Susanna Margaretha Meyer b. 1695
  • Elsabe Meyer+ b. 27 Mar 1697
  • Esaias Engelbert Meyer+ b. 30 Nov 1699, d. 31 Aug 1767
  • Jan Abraham Meyer+ b. b 18 Dec 1707
view all

Suzanne Costeaux, SM's Timeline

1675
December 18, 1675
Marcq, Pas-de-calais, France
1676
January 5, 1676
Guines
1693
1693
Age 17
Cape Colony
1694
1694
Age 18
1697
March 31, 1697
Age 21
1699
November 30, 1699
Age 23
Cape of Good Hope
1701
1701
Age 25
Cape of Good Hope
1707
1707
Age 31
Cape of Good Hope
1714
September 15, 1714
Age 38
Cape Town