Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Sùsanna Faveùr" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Bellinchamp, Drakenstein, Franschhoek, Western Cape, South Africa |
| Death: | Died in Cape of Good Hope |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Gerrit Jansz van Vuuren * Vuren, Nederland a. 1687, boer “De Goede Hoop”, Drakenstein † 20.6.1700 x c. 1690 Suzanne JACOB * Vielle Eglise, Calais, Frankryk 9.9.1671 ≈ Guisnes, Frankryk 27.9.1671 † c. 1696 d.v. Pierre Jacob en Suzanne de Vos
b1 Suzanne * dist. Drakenstein c. 1691 x Kaapstad 7.2.1706 Ignacé MARÉ (wew.)
Please See Maré Project and Summary of Discussions resulting in this configuration:
marries first NN (d c 1700)
marries in 1713 Johannes Janse Van Vuuren i (1694 )
marries second in 1706 Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)
xxOOxx
A) Gerrit Janszoon van Vuren i (1667) marries Suzanne Jacob (1671)
marries in 1706 Ignace Mare i (c1670)
marries in 1713 Catherina Mare i (c 1690)
Delia Robertson’s First Fifty Year Project Site http://www.stamouers.com/
Ignace MARE, Franse Hugenoot, het as wewenaar van Calabria aangekom in die Kaap in 1706. In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig. Hy trou op 7 Feb 1706 met Susanne Janszoon van VUREN, sy was ook bekend as Susanna Janse van Vuuren. Haar ouers het gesterwe toe sy nog jonk was. Ons vermoed dat Susanne en haar broer deur hul ouma, Suzanne Jacob grootgemaak was:
Hy het heel moontlik in Italië gewoon, omdat hy se een dogter Magdalena Fenesie genoem het. Hy het die volgende leenplase gehad: De groene Kloof, Langefontein, Elsjeskraal "aan de Tygerberg". Hy word die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy aan Theunis van Aardt in 1733. Ignace koop toe St. Omar in Daljosafat in 1723 van boedel van Armand Veron.
KINDERS
1. Catharina x 29 October 1713 Gerrit van Vuuren
2. Johannes ~ 24 Sep 1708 + Drakenstein 1761 x Sara Delport
3. Anna Elizabeth ~ 4 Jan 1711 x 21 Des 1727 Pieter Delport
4. Susanna ~ 8 Okt 1713 x 13 Jun 1713 Jacob Delport
5. Lucas Marthinus ~ 12 Jul 1716, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Maria Jordaan
6. Francina ~ 27 Nov 1718 x Pieter du Plessis
7. Maria ~ 5 Jul 1721 x Nicolaas van Rensburg
8. Paulus Ignatius ~ 27 Aug 1724
9. Magdalena Fenesie ~ 15 Sep 1726 x Pieter de Wet
10. Ignatius ~ 14 Aug 1729, burger Drakenstein, x Margaretha Roux xx 16 Jul 1775 Claudina du Toit xxx 19 Feb 1786 Anna Dorothea Pretorius, weduwee van David du Buisson
----------------------------
Name: Suzanne Mare
Birth: 1691 at Bellinchamp, Drakenstein, South Africa
Death: in Kaap
Note: b1
Note: Sy was ook bekend as Suzanne Janse van Vuren, en party bronne het haar van selfs as van Feure en Jansje van Feure! Haar ouers het gesterwe toe sy nog jonk was. Ons vermoed dat sy en haar broer deur hul ouma Suzanne Jacob (De Vos) grootgemaak is.
Father: Gerrit Janszoon van Vuren b: ABT 1660 in Netherlands
Mother: Suzanne Jacob b: 9 SEP 1671 in Vieille Eglis, Calais, Frankryk
Marriage 1 Ignace Mare b: ABT 1684 in moontlik Calabria, Italie. c: ABT 1686 in Ardennes, Montherme, Frankryk
•Married: 7 FEB 1706 in Cape Town
| 1691 |
1691
|
Franschhoek, Western Cape, South Africa
|
|
| 1706 |
February 7, 1706
Age 15
|
NGK Kaapstad
|
|
| 1708 |
1708
Age 17
|
Drakenstein, Cape, South Africa
|
|
| 1710 |
1710
Age 19
|
Cape, South Africa
|
|
| 1713 |
1713
Age 22
|
|
|
| 1716 |
1716
Age 25
|
South Africa
|
|
| 1718 |
1718
Age 27
|
South Africa
|
|
| 1721 |
1721
Age 30
|
|
|
| 1724 |
August 27, 1724
Age 33
|
Paarl, Western Cape, South Africa
|
|
| 1726 |
1726
Age 35
|
|