Theunis Dirksz van Schalkwyk, SV/PROG

Is your surname van Schalkwyk?

Research the van Schalkwyk family

Theunis Dirksz van Schalkwyk, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Theunis Dirksz van Schalkwyk, SV/PROG

Nicknames: "Theunis Dirkse van Schalkwyk", "van Schalkwijk"
Birthdate:
Birthplace: Zeeland, The Netherlands
Death: Died in Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Dirck Thonisz van Schalckwijck and Deliaentgen Willems van Tou
Husband of Jacomijntje Harmens, SM/PROG; Zuurken van Buisson and Gysberta Adriana van Breughel, SM/PROG
Father of Dirk Dirkse van Schalkwyk, b1; Dirk Dirkse van Schalkwyk, b2 and Anna Dirkse van Schalkwyk, b3 SM
Brother of Jan Dircksz van Schalckwijck; Sweer Dircksz van Schalckwijck and Willem Dircksz van Schalckwijck

Occupation: Timmerman, Boer, Distileerder, Burgerraadslid in Huwlikshof, Offiier i.d.Burgerhof, Soldier
Managed by: <private> Musk
Last Updated:

About Theunis Dirksz van Schalkwyk, SV/PROG

Theunis Dirks van Schalkwyk arrived in the Cape 13-04-1664 as "busskieter". He got his burgher rights shortly after arrival and in 1675 he achieved the sole rights to supply the Cape Market of fish.Between 1679 -97 he could also sell liquer. He also farmed with grapes(wine), livestock and was seen as one of the richest farmers in the Cape. He was member of the "Burgerraad", marriage court and Civil court...

Ek wil graag verder uitbrei op die spelling en noemwyse/vernoemwyse van ons voorgeslagte. Die van Schalkwyk stamvader - Theunis Dirksz van Schalkwijk (sy eie spelling met sy handtekening) het duidelik na homself as die seun van Dirk verwys. Vandaar die Dirk'sz (Dirk's Zoon-otw Dirk se seun). So het ook sy pa - Dirk Thonisz (Theunis'sz ?) van Schalkwijk vir ons aangetoon dat hy die seun van Thonis of Theunis, was.

Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/3.41 Testator(s): Theunis Dirksz: van Schalkwijk 21 Maart 1717 A: Cranendonk Staat en inventaris der goederen en effecten naargelaten en met er dood ontruijmt bij wijlen den oud burger raad Theunis Dirksz: van Schalkwijk ten voordeelen van den E: Jan Brommert als in huwelijk hebbende Anna van Schalkwijk ter eenre, ende vier minderjarige kinderen van wijlen Dirk van Schalkwijk ter andere zijde, de welke na de verdeelingh in 't gemeen zijn gebleeven omme bij publicque vendutie ten voordeele van alle de erfgenamen verkogt te werden

Verwysing:

1. Cor Pama Die Groot Afrikaanse Naamboek van Suid Afrika.

2. Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de Villiers.

3. Navorsing Hugenote sentrum Kaap Suid Afrika.

4. Eie boedel - KAB

DewijleTeunis Dircxs van Schalckwijck voor bossr. a 11 gl. met 'et fluijtschip Nieupoort ao. 1664, alhier aengelant, ende zedert die tijt aen 't timmeren gestelt is, waer van oock goede preuve doorgaens gegeven heeft, Soo wort denselve op sijn versouck ende bequaemheijt tot timmerman geconfirmeert, ende een beloninge van veerthien guldens ijdermaent toegeleijt, heden de gagie aenvanck nemende, en sall daer voor sijnverbonden tijt in dat werck alhier continueren

Details of voyage 1008.2 from Texel to Batavia Number 1008.2 Name of ship NIEUWPOORT Master Tonnage 400 Type of ship fluit Built Yard Chamber Amsterdam Date of departure 08-12-1663 Place of departure Texel Arrival at Cape 13-04-1664 Departure from Cape 21-04-1664 Date of arrival at destination 06-07-1664 Place of arrival Batavia Particulars Laid up and sold on 30-10-1674. Next homeward voyage

====================================================

Theunis Dirks van Schalkwyk word op twee plekke in die Hugenote van Suid Afrika 1688 - 1988 genoem.

Eerstens by die plaasname p120 - Daar is 'n aantal plase met name van groter Franse Stede: Orange - genoem na 'n stad Suid-Oos van Frankryk, eienaar Theunis Dirkz van Schalkwyk, lê by die Paarl."

Tweedens: p 172 - Hugenote, Ligging en eienaars. - Orange - Paarl, Eienaar: eerste Theunis Dikzn van Schalkwyk en in 1714 Estienne Niel: Toegeken in 1707 of 1703 aan Matthys Andries de Beer. (OSF II, 64)

============================

Hieruit maak ek die volgende afleiding:

Ons almal besef dat daar verskillende vanne vir die van Schalkwyk tak in RSA is. Ek dink ons is al redelik seker dat die D voorkom, maar die korrekte spelling is nog nie deur my vasgestel nie.

In 1991 het ek eers besef dat RE van Schalkwyk eintlik RED v Schalkwyk is. Eers toe my skoonma, Ray D v Schalkwyk met navorsing begin het, het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die van eintlik Dikse van Schalkwyk is. (Navorsing deur E van Rensburg. TAB Argief.)

Nou het ons al die spelling, Dirks, Dirksz en Dirk van Schalkwyk teëgekom.

Die foute word toegeskryf aan twee faktore:

1. Die Nederlanders wat in die tye van die VOIC nie3 altyd die korrekte vanne (soms ook name) kon spel nie.

2. Later die Engelse beamptes in diens van die RSA regering.

Ek dink ons kan volstaan met die feit dat ons van eintlik Dirks(Dirkze) van Schalkwyk behoort te wees.

-Judi Meyer Jan 2009-

In Europa word die van as van Schalkwijk of net Schalkwijk gespel in die jare voor die stamvader vanaf Europa oorgekom het.

--Judi Meyer(Marais)

Ander maniere waarop ons voorgeslagte hul herkoms aangetoon het was met - Dirkzn of selfs Dirk(s)zoon. Vandaar dan ook voorvoegsels tot vanne soos Janse (Jansz) Jansen (Jan(s)zn of Jan(s)zoon. Ook Pieterse (Pietersz of Pietersen en Pieterzen (Pieter(s)zn/Pieter(s)zoon.

Indien ons na van die Dooprekords kyk sal ons sien dat in baie (meeste gevalle voor die 1800's) is daar gemeld wie die Pa (van Dopeling) se Pa, was. Die inskrywing sou iets soos volg lees:

Dirk - gebore op den "datum" ten "pleknaam" - Gedoop op den "datum". Zn/Zoon van Theunis van Schalkwijk - Dirksz (seun van Dirk) en "Moeder se naam en van" Pietersd (dogter van Pieter)

Sover ek kon vasstel was dit net sekere lyne van die derde geslag en later wat die Dirks/Dirkse/Dirkz/Dirkze/Dirkzen/Dirkschen (laasgenoemde my oupa Theunis Dirkschen van Schalkwijk (b2c1d9e1f6g2h1i1 ) gebruik het. Theunis Gabriel Dirkze van Schalkwijk (b2c1d9e1f6) het na Voorsorg (Goudini) getrek en sy nageslag (waaronder my Oupa en Judi se Skoonma) het feitlik sonder uitsondering die voorvoegsel, in een of ander vorm, tot die van gebruik.

Wynand André du Plessis

====================================================
view all

Theunis Dirksz van Schalkwyk, SV/PROG's Timeline

1639
1639
Zeeland, The Netherlands
1669
June 14, 1669
Age 30
Kaapstad, Kaap, South Africa
1672
May 15, 1672
Age 33
Cape, South Africa
1677
October 10, 1677
Age 38
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1679
October 15, 1679
Age 40
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1682
January 25, 1682
Age 43
Cape, South Africa
1689
September 25, 1689
Age 50
Cape, South Africa
1717
1717
Age 78
Cape, South Africa
????
- 1713
Paarl, Cape, South Africa