Follow Us
Be a Fan
| Nicknames: | "Theunis Dirkse van Schalkwyk", "van Schalkwijk" |
| Birthdate: | |
| Birthplace: | Zeeland, The Netherlands |
| Death: | Died in Cape, South Africa |
| Occupation: | Timmerman |
| Managed by: | Judith Susanna Hendrika 5 Marais b2c1d6e5f2g7h7i12j2 |
| Last Updated: | |
Theunis Dirks van Schalkwyk arrived in the Cape 13-04-1664 as "busskieter". He got his burgher rights shortly after arrival and in 1675 he achieved the sole rights to supply the Cape Market of fish.Between 1679 -97 he could also sell liquer. He also farmed with grapes(wine), livestock and was seen as one of the richest farmers in the Cape. He was member of the "Burgerraad", marriage court and Civil court...
Verwysing:
1. Cor Pama Die Groot Afrikaanse Naamboek van Suid Afrika.
2. Geslagregister van Vroeë Kaapse families - C C de Villiers.
DewijleTeunis Dircxs van Schalckwijck voor bossr. a 11 gl. met 'et fluijtschip Nieupoort ao. 1664, alhier aengelant, ende zedert die tijt aen 't timmeren gestelt is, waer van oock goede preuve doorgaens gegeven heeft, Soo wort denselve op sijn versouck ende bequaemheijt tot timmerman geconfirmeert, ende een beloninge van veerthien guldens ijdermaent toegeleijt, heden de gagie aenvanck nemende, en sall daer voor sijnverbonden tijt in dat werck alhier continueren
Details of voyage 1008.2 from Texel to Batavia Number 1008.2 Name of ship NIEUWPOORT Master Tonnage 400 Type of ship fluit Built Yard Chamber Amsterdam Date of departure 08-12-1663 Place of departure Texel Arrival at Cape 13-04-1664 Departure from Cape 21-04-1664 Date of arrival at destination 06-07-1664 Place of arrival Batavia Particulars Laid up and sold on 30-10-1674. Next homeward voyage
Theunis Dirks van Schalkwyk word op twee plekke in die Hugenote van Suid Afrika 1688 - 1988 genoem.
Eerstens by die plaasname p120 - Daar is 'n aantal plase met name van groter Franse Stede: Orange - genoem na 'n stad Suid-Oos van Frankryk, eienaar Theunis Dirkz van Schalkwyk, lê by die Paarl."
Tweedens: p 172 - Hugenote, Ligging en eienaars. - Orange - Paarl, Eienaar: eerste Theunis Dikzn van Schalkwyk en in 1714 Estienne Niel: Toegeken in 1707 of 1703 aan Matthys Andries de Beer. (OSF II, 64)
Hieruit maak ek die volgende afleiding:
Ons almal besef dat daar verskillende vanne vir die van Schalkwyk tak in RSA is. Ek dink ons is al redelik seker dat die D voorkom, maar die korrekte spelling is nog nie deur my vasgestel nie.
In 1991 het ek eers besef dat RE van Schalkwyk eintlik RED v Schalkwyk is. Eers toe my skoonma, Ray D v Schalkwyk met navorsing begin het, het ons tot die gevolgtrekking gekom dat die van eintlik Dikse van Schalkwyk is. (Navorsing deur E van Rensburg. TAB Argief.)
Nou het ons al die spelling, Dirks, Dirksz en Dirk van Schalkwyk teëgekom.
Die foute word toegeskryf aan twee faktore:
1. Die Nederlanders wat in die tye van die VOIC nie3 altyd die korrekte vanne (soms ook name) kon spel nie.
2. Later die Engelse beamptes in diens van die RSA regering.
Ek dink ons kan volstaan met die feit dat ons van eintlik Dirks(Dirkze) van Schalkwyk behoort te wees.
-Judi Meyer Jan 2009-
In Europa word die van as van Schalkwijk of net Schalkwijk gespel in die jare voor die stamvader vanaf Europa oorgekom het.
--Judi Meyer(Marais)
| 1639 |
1639
|
Zeeland, The Netherlands
|
|
| 1669 |
June 14, 1669
Age 30
|
Kaapstad, Kaap, South Africa
|
|
| 1672 |
1672
Age 33
|
Cape, South Africa
|
|
| 1677 |
1677
Age 38
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
| 1679 |
1679
Age 40
|
Cape of Good Hope
|
|
| 1682 |
January 25, 1682
Age 43
|
Cape, South Africa
|
|
| 1689 |
September 25, 1689
Age 50
|
Cape, South Africa
|
|
| 1717 |
1717
Age 78
|
Cape, South Africa
|
|
| ???? |
- 1713
|
Paarl, Cape, South Africa
|
|
| ???? |
|