Tobias Johannes Herold, b7 (1788 - 1857)

‹ Back to Herold surname

Is your surname Herold?

Research the Herold family

Tobias Johannes Herold b7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Place of Burial: Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Birthplace: Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Death: Died in Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
Occupation: Predikant George, Paarl, Stellenbosch
Managed by: Edward (Ted) Reinier Swart b2c3d2
Last Updated:

About Tobias Johannes Herold, b7

From 'A concise history of Port Beaufort & White Sands (also known as Witsand) including Family Trees White Sands & Port Beaufort' written by John McGregor

-- Page 29 Die Eerste Predikant

Cradock wat die godsdiens en opvoeding as belangrike doestellinge van sy bestuur beskou het, het gou aan sy genoemde belofte uitvoering gegee. 'n Maand na sy bogenoemde skrywe word op 22 Mei 1822 ds. Tobias Johannes Herold as eerste predikant op George aangestel. Die aanstelling geskied deur die regering, want tot 1843 was 'n kerk ' n staatsinstelling en predikante besoldigde amptenare van die regering. Ds. Herold se vader het as sieketroopster, in diens van die H.O.I.K., na die Kaap gekom en hier is ds. Herold as sewende van elf kinders in 1788 gebore. Na voltooiing van sy studies aan die Liedse Universiteit gaan hy op 'n kort besoek na Engeland waar sy aanstelling as predikant op george geskied het. Weens gebrek aan geskikte akkomodasie kom hy eers op April 1813 op George bevestig word. Op sy avontuurlike reis, per ossewa, hierheen het hy op 7 April by Kochmanskloof die eerste kind van sy nuwe gemeente gedoop; Jacobus Chrisparus Botha. Op 20 April het hy by die drosdy op george aangekom. Op 25 April 1813 lewer ds. herold sy intreepreek en bevestig hom plegtig tot herder en leraar van die gemeente. Die diens is gehou in die voorhuis op Sandkraal, plaas van C.F.Pohl wat deur die landdros gehuur is teen 'n jaarlikse betaling van 300 riksdalers. Dit sou voorlopig as pastorie en vergaderplek van die gemeente dien. Op dieselfde dag het ds. Herold ook twee dogtertjies gedoop: Adriana Johanna van Wyngaarden en Abigael Susanna du Plessis. Ook is die eerste huwelik bevestig van: Daniel Swart, " Jokman van dezen uithoek, wonende aan die Olifants Rivier, distrik George" met " Elizabeth Catharina Jordaan, Jongedochter van dezen uithoek woonende aan de Moeras Rivier, distrik George".

view all

Tobias Johannes Herold b7's Timeline

1788
August 10, 1788
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
August 17, 1788
1810
1810
Age 21
The Netherlands
1820
August 17, 1820
Age 32
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1834
March 8, 1834
Age 45
1835
July 8, 1835
Age 46
1857
December 10, 1857
Age 69
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
December 10, 1857
Age 69
Stellenbosch, Breede River DC, Western Cape, South Africa
????