Is your surname Smith?

Research the Smith family

Topsy Smith's Geni Profile

Records for Mathys Smith

43,650,611 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Related Projects

Mathys Gerhardus Smith

Also Known As: "Topsy"
Birthdate:
Birthplace: Parys, Orange Free State, South Africa
Death: Died
Immediate Family:

Son of Matthys Gerhardus Smith and Elizabeth Catharina Smith (Naude)
Husband of <private> Smith (Stuart-Bertram)
Father of Anthony Smith
Brother of Anna Smith and Jacob Naude Smith

Managed by: Brett Evan Smith
Last Updated:
view all

Immediate Family

About Topsy Smith

Bettie Naudé / Jose Eksteen

Bettie Naudé's character Saartjie has been popular among young Afrikaans readers for a long time. Naudé /Jose Eksteen are the pseudonym,s of Topsy Smith, one of the most successful youth authors in Afrikaans. His Trompie and Saartjie series made an important contribution to Afrikaans literature and for a long time inspired young people to read.

http://www.springbokboeke.co.za/html/trompie.html

http://www.springbokboeke.co.za/html/saartjie_.html

http://www.mnet.co.za/kyknet/displayArticle.asp?id=&ArticleId=1702

Topsy Smith, die bekende skrywer van die Trompie en die Saartjiereeks jeugverhale in Afrikaans, is op 22 Julie 1914 in Parys in die Oranje Vrystaat gebore. Hy het in Pretoria en op Koppies in die Vrystaat skoolgegaan. Nadat hy gematrikuleer het, het hy aan die Universiteit van Stellenbosch die graag B.A. met Afrikaans en Engels as hoofvakke behaal. Hy was ‘n veelsydige sportsman en het sy kleure in rugby,atletiek en boks ontvang.

Later behaal hy ook ‘n diploma in Liggamsopvoeding. Sy Hoër Onderwys Diploma het hy aan die Universiteit van Pretoria behaal, waarna hy gaan skoolhou het. Sy loopbaan as onderwyser het hy na baie jare afgesluit as Hoof van die Laerskool Sandringham in Johannesburg.

view all

Topsy Smith's Timeline

1914
July 12, 1914
Parys, Orange Free State, South Africa
1985
1985
Age 70
????