Wilhelm Meyer, SV/PROG 3

Is your surname Meyer?

Research the Meyer family

Wilhelm Meyer, SV/PROG 3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Wilhelm Meyer, SV/PROG 3

Birthdate:
Birthplace: Essen, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Germany
Death: Died in Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Husband of Catharina Kiens, SM/PROG
Father of Lucas Meyer, b1

Occupation: Tanner, Soldier, Farmer, Hunter
Managed by: Private User
Last Updated:

About Wilhelm Meyer, SV/PROG 3

There were two Wilhelm Meyers, one from Essen and one from Bremen:

MEYER WILHELM (S). – Bremen. Arr. 1717 as so., tanner 1718-23, loaned to Johannes Smuts 1723-28, so. 1729, b. 1729. ~ 21.5.1730 Judith Kuyp, wid. Johannes Smuts. + 1738. (GMR 1718-23 and 1729; CJ 1131: 87; CJ 1132: 86; Test. CJ 1077: 44, according to which he had a son, Hermann, by his first wife.)

MEYER WILHELM (S: W.M. in block letters). – Essen in Lüneburg. ~ 10.4.1682 Catharina Kiens of ter Veer, wid. Pieter Visagie. One son. + 1690. (G.R. nr. 613; Test. CJ 1164: 18.)

- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)

----------------

Wilhelm MEYER van Essen, Duitsland, tree in die huwelik te Kaapstad 10 April 1682 met Catharina KIENS van Terveere, Holland, (1) weduwee van vryburger Pieter Visagie van Antwerpen (2).

Hy is in diens van die Hollands Oos-Indiese Kompanjie (3) maar word een van die eerste vryburgers en "landbouwers" aan die Liesbeeckrivier, Kaap. (4) Hy kom te sterwe in 1690 waarna sy weduwee vir die derde keer in die huwelik tree met vryburger en Franse Hugenoot Martin Pouisseon, wewenaar met drie kinders (5) op 6 Augustus 1690. Catharina Kiens is dus die stammoeder van hierdie Meyers asook Visagie en Pousseon.

Wilhelm Meyer het slegs een kind nl. Lucas (6) by Catharina Kiens gehad, maar moes ook twee minderjarige seuns, Guilliam en Izaak Visagie van sy vrou by haar vorige huwelik, versorg. Vir almal het hy voorsiening gemaak in sy testament (7). Van Wilhelm Meyer (Meier) of Willem Meyer (umlaut op y) soos hy in die Kaapse rekords verskyn, is daar nie veel bekend nie. Dit is ook nog onseker wanneer hy hier aangeland het. In Theal se "History of South Africa" Verskyn sy naam saam met die van ander burgers as die "new burghers" wat in die rekords van die Kaap voor 1688 gevind is (8). In dieselfde uitgawe verskyn sy naam (met vrou en een kind) weer saam met 'n groot aantal "most notable burghers in the Cape district" wat in die sensusopname van 1691 ontvang is (9). In Colenbrander se "De aftkomst Der Boeren" weer word 1682 as die vroegste datum, waarskynlik sy troudatum, teenoor Willem se naam aangegee (10).

In die "Attestasies" van 1679 egter word 'n episode beskryf wat daarop dui dat Willem Meyer reeds voor 3 Oktober 1679 in die Kaap was (11). Dit gaan oor 'n permit toegestaan aan drie vryburgers Gerrit Visser, Hendrik Jacobs, Jan Stoffels en 'n sekere amptenaar Willem Meyer "geleen" by die Kompanje om seekoeie te gaan skiet in die Breërivier "for the maintenance of their families". Die geselskap het die Kaap op 6 September 1679 verlaat met drie waens, 24 osse en twee oorlamse hottentotte Dickop en Trompetter. By die rivier "Zonder Ende" sluit ses hottentotte van die kraal die Soesquakaptein Coopman by hulle aan en vergesel hulle tot by die Breërivier. Teen die aand toe dit begin rëen, verlaat die vreemde hottentotte stilweg die kamp. Die volgende dag teen sononder toe Willem en geselskap besig was om seekoeie af te slag, moes hulle verneem dat al hulle trekosse deur die hottentotte verdryf was. Nog groter was hulle ontsteltenis die volgende dag toe 'n dreigende bende sonquas-hottentotte hulle beveel om pad te gee of te sterf. Onverrigtersake moes hulle na die Fort terugkeer, sonder vleis, hulle waens en die trekosse.

---------------------------------------------------------------------------------

Bronne/Sources:

1. Judi Marais-Meyer register.

Geslagsregister van ou Kaapse families - C C de Villiers Vol I

Meyer/Kiens/Visagie

Willem (Wilhelm) Meyer

v. Essen, in Lüneburg, † 1690, x 10.4.1682 Catharina Kiens, v. Terveere, wed. v. Pieter Visagie.

b1 Lucas

» 14.5.1684, x 19.11.1713 Agatha Blom

VISAGIE

a1 Pieter Visagie

v. Antwerpen. Aank, vóór 1657; kry weireg ten Ooste van Tierberg 1679, x 21.6.1671 Catharina Kiens of Kyns, v. Ter Veere, sy hertrou 10.4.1682 Wilhelm Meyn, v. Essen.

b1 Guilliam

» 25.11.1674, x Gerritje Prinsloo

============================

--------------------

Judi Marais-Meyer register MRIN 2091

view all

Wilhelm Meyer, SV/PROG 3's Timeline

1658
1658
Essen, Düsseldorf, North Rhine-Westphalia, Germany
1682
October 4, 1682
Age 24
Cape Town
1684
1684
Age 26
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1690
August 6, 1690
Age 32
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
????
????
????
- October 3, 1679
????