Willem Jurgen Pretorius, b3c7d1e6f3

Is your surname Pretorius?

Research the Pretorius family

Willem Jurgen Pretorius, b3c7d1e6f3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Willem Jurgen Pretorius, b3c7d1e6f3

Also Known As: "Wilhelmus Jurgens"
Birthdate:
Death: Died in Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
Place of Burial: Voortrekkerbegrafplaas Perseel 3F, Pietremaritzburg, Suid Afrika, Natal
Immediate Family:

Son of Johannes Andries Pretorius, b3c7d1e6 and Johanna Catharina Pretorius
Husband of Johanna Catharina Pretorius; Johanna Christina Catharina de Beer, b9c6 and Hyla Magdalena van den Berg, b1c10d6e10
Father of Johannes Hendrik Sebastiaan Pretorius
Brother of Eduard Christiaan Haumann, SV/ PROG and Hendrik Christiaan Pretorius

Managed by: Private User
Last Updated:

About Willem Jurgen Pretorius, b3c7d1e6f3

Willem Jurgen Pretorius *18/10/1808 21/12/1808 †4/4/1889, te Kerkstraat, Pietermaritzburg. Hy ws die seun van Johannes Andries Pretorius ≈ 7/4/1784 en Johanna Catharina Davel. Willem Pretorius was aanvanklik getroud met Johanna Catharina de Beer. Uit hierdie huwelik is 10 kinders gebore.

  • Willem Jurgen was lid van die Verkenningskomissie voor die Groot Trek na DMARALAND en ook die skrywer van 'n Herinneringskrif oor die Verkenningstog na die Binneland.
  • Hy het voor die aanvang van die Groot Trek op die plaas "BRANDFONTEIN" , Wintersveld, in Graaf Reinet gewoon.
  • Volgens sy verklaring vertek hy in 1837 na Natal.
  • Hy neem deel aan die geveg van ITALENI en die SLAG VAN BLOEDRIVIER in 1838, waarna hy hom in Pietermaritzburg vestig.
  • Pretoius was een van die hoofbouers van die GELOFTEKERK saam met sy broer, Johannes en C W Pistorius.
  • In 1842 word hy Heemraad en 'n lid van die Natalse Volksraad en teken later die deklarasie van die oorgawe aan Britanje.
  • In Pietermaritzburg word hy eienaar van dieplaas 'ROODESPRUIT" maar het meeste vand ie tyd op die dorp gewoon.
  • Hy wooon ook hier tot in 1847 waarna hy na die VRYSTAAT vertre.
  • In 1854 word hy ondertekenaar van die BLOEMFONTEINSE KONVENSIE waartydens hy in dieselfde jaar met HYLA MAGDALENA v d BERG in die huwelik tree. Sy was toe reeds 57 en sy 74 jaar.
  • Willem Jurgen Pretorius sterf sewe jaar later en is langs sy 2de vrou en haar ouers in die Voortrekker Begrafplaas in perseel 3F begrawe.

Lede van die Wenkommando wat deelgeneem het aan 
die Slag van Bloedrivier, 16 Desember 1838:

Pretorius, Willem Jurgen

Willem Jurgens Pretorius, "South Africa, Natal Province, Civil Marriages, 1845-1955" Name: Willem Jurgens Pretorius Event Type: Marriage Event Date: 30 Dec 1882 Event Place: Pietermaritzburg, Natal, South Africa Gender: Male Age: Birth Year (Estimated): Spouse's Name: Hyla Magdalena Van Den Berg Spouse's Gender: Female Spouse's Age: Spouse's Birth Year (Estimated): Reference ID: 3582 GS Film number: 1259208 Digital Folder Number: 004236426 Image Number: 00057

view all

Willem Jurgen Pretorius, b3c7d1e6f3's Timeline

1808
October 18, 1808
1828
April 7, 1828
Age 19
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1856
June 1856
Age 47
1882
December 30, 1882
Age 74
1889
April 4, 1889
Age 80
Pietermaritzburg, Suid Afrika, Natal
????
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
????
Pietremaritzburg, Suid Afrika, Natal