Willem Petrus Rousseau (c.1843 - c.1903)

‹ Back to Rousseau surname

Is your surname Rousseau?

Research the Rousseau family

Willem Petrus Rousseau's Geni Profile

Records for Willem Petrus Rousseau

256,873 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Birthplace: Richmond, Western District, Eastern Cape, South Africa
Death: Died in Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Managed by: John Sparkman
Last Updated:

About Willem Petrus Rousseau

Ds. Willem Petrus Rosseau *2/8/1843 † 8/7/1903 is in 1897 as predikant van die NG Kerk te Pietermaritzburg, bevestig, na die vertrek van ds. P T Retief. Hy is in Richmond in die kaap gebore. As kind was hy baie begaafd en kon reeds o 10 jarige leeftyd die Bybel in Grieks lees. Hy studeer aan die universiteite van Stellenbosch en Kaapstad en en behaal sy kwalifikasies as predikant reeds op 19 jarige leeftyd. Hy was eers getroud met Sophia Petronella Korsten (†3/7/1892 en daarna met Hendrina Helena te Water †1938. Uit die 1st huwelik is 8 kinders gebore en uit die 2de slegs 1 kind. Met sy afsterwe in 1903 was hy die 1st gevestigde predikant van die gemeente van Pietermaritzburug was in die Bediening oorlede is. Tydens die ABO het hy dit as sy roeping beskou om hom te ontferm oor dielot van die vroue en kinders iin die Natalse Kampe. 'n Interessante insident het in 1900 plaasgevind toe hy die Britse skip Catalonia in die Durbanse hawe besoek het. Nadat hy toestemming van die Britse owerhede gekry her is dit teruggetrek toe hy van aanhitsing en spioenaasie beskuldig is. Tydens sy bediening het hy baie van sy aandag aan die buitewyke van die gemeente gewy. kot voor sy dood het hu nog die kerkie op Noodsberg laat bou en inwy. Hy is ter ruste gelê in die Voortrekkerbegraafplaas, Kerkstraat, Pietermaritzburg, Baken 11. Grafnommer 646 en perseelnommer 4G Bron: Voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg - Louis Eksteen bladsy 17/18

view all

Willem Petrus Rousseau's Timeline

1843
August 2, 1843
Richmond, Western District, Eastern Cape, South Africa
1867
1867
Age 23
Port Elizabeth, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1895
March 5, 1895
Age 51
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1903
July 8, 1903
Age 59
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1903
Age 59
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
????
????