Pierre Rousseau, SV/PROG

Is your surname Rousseau?

Research the Rousseau family

Pierre Rousseau, SV/PROG's Geni Profile

Records for Pierre Rousseau

279,599 Records

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Share

Pierre Rousseau, SV/PROG

Also Known As: "Pieter Rossouw"
Birthdate:
Birthplace: Route d'Orléans, Mer, Loir-et-Cher, Centre, France
Death: Died in Paarl, WC, South Africa
Immediate Family:

Son of Daniel Rousseau and Marie Rétif
Husband of Anne Retief, SM/PROG and Geertruijda du Toit, b3 SM
Partner of Elisabeth Rootsteen van de Kaap, SM/PROG
Father of Anna Roussouw, b1 SM; Maria Rossouw, b2; Madeleine Rossouw, b3; Elisabeth Rossouw, b4; Martha Rossouw, b5 and 8 others
Brother of Maria Rousseau, SM/PROG

Occupation: Farmer
Managed by: Lodewyk Christiaan Steyn, b1c3d1...
Last Updated:

About Pierre Rousseau, SV/PROG

http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7545.htm

from the above -

Pierre Rousseau

  • b. circa 1666, d. 1719
  • Father ?
  • Birth - Pierre Rousseau was born circa 1666 at Mer, France. - Pieter Coetzen - The Huguenots of South Africa p 168
  • Marriage 1 - Anne Rétif in 1689 at de Caep de Goede Hoop
  • Marriage 2 - Geertruy du Toit, daughter of Francois du Toit and Suzanne Seugnet, on 15 December 1710 at de Caep de Goede Hoop. 

He and Geertruy du Toit witnessed the baptism of Martha Terblanche on 5 December 1717 at Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Drakenstein, de Caep de Goede Hoop.17 

Children

Mother Anne Rétif b. 1671, d. 1710

• Anna Roùsseaù b. b 8 Jul 1691, d. 28 Feb 1753 • Maria Rousseau b. c 1694 • Magdalena Rousseau19 b. 26 Feb 1695 • Elizabet Rousseau20 b. b 14 Oct 1696, d. 16 Feb 1785 • Aletta Rousseau b. c 1697 • Martha Rousseau b. b 27 Jul 1698 • Pierre Rousseau b. b 3 May 1700, d. b 2 Sep 1703 • Gabriel Rousseau b. b 14 Aug 1701, d. 2 Jan 1727 • Pierre Rousseau b. b 2 Sep 1703, d. b 9 Aug 1762 • Hester Rousseau b. b 26 Jul 1705 • Daniel Rousseau b. b 9 Oct 1707

Child

Mother - Geertruy du Toit b. c 1690, d. 19 Nov 1750

• Andries Rousseau b. b 8 Nov 1711

______

[http://www.stamouers.com/]

Alternate spelling surname: Rousseau

Oude Kaapsche Familien Part 1 Part 1 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.

http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart1

Oude Kaapsche Familien Part 2 Part 2 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.

http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart2

Oude Kaapsche Familien Part 3 Part 3 of 3 of the Genealogy of early settlers in South Africa.

http://www.archive.org/details/OudeKaapscheFamilienPart3

--------------------

born 1666 Mer alongside the Loire river, between Blois and Orleans

-------------------- Pierre Rosseau is die Rosseau / Rossouw stamvader.

Gebore Mer, aan die Loire, Frankryk circa 1666. Arriveer 1688 aan die Kaap. Een van die eerste kerkraadslede van Drakenstein, ook Heemraad.

--------------------

Pierre Rousseau Gebore Mer, aan die Loire, Frankryk c 1666. Arriveer 1688 aan die Kaap, een van die eerste kerkraadslede van Drakenstein, ook heemraad, eienaar van die plase "L'Arc de Orleans" (De Boog van Orleans) in Wemmershoek en "Vleesbank" aan die Bergrivier. Teken memorandum ten gunste van WA van der Stel. Oorlede circa 1719. Moontlik die seun van Daniël Rousseau en Marie Retief.

Suid - Afrikaanse Geslagsregisters: Heese en Lombard

Pierre ROUSSEAU, gebore omstreeks 1666, was 'n Franse Hugenoot van Orleanais wat waarskynlik in 1688 met die Borssenburg na die Kaap gekom het. Sy suster, Maria, was met Jan Janse van Eeden getroud, en sy hertrou later met Cornelis Joost van Dale. Hy was heemraadslid en een van die eerste diakens van die gemeente Drakenstein. In 1694 vestig hy hom op l'Arc d'Orleans, en in 1704 op Vleesbank, Wagenmakersvallei. Hy trou in 1689 met Anne RETIEF (oorlede 1710) en hertrou op 7 Desember 1710 met Geertruy du TOIT. Hy is oorlede in 1719, en hy het 5 seuns en 7 dogters gehad.

Kinders uit 1ste huwelik: b1 Anna ~8 Jul 1691 x 1705 Daniel Hugo xx Jan Blignaut van Amsterdam b2 Maria ~*1693 x 13 Des 1711 Lodewyk Pretorius xx Charles Marais b3 Madeleine *26 Feb 1695 X 5 Mei 1714 Jean Louis du Plessis b4 Elizabeth ~ 14 Okt 1696 x 1716 Kaap Pierre du Toit b5 Martha ~ 28 Jul 1698 x 07 Maart 1717 Andries du Toit b6 Pierre *1700 ~ 3 Mei 1700 Paarl b7Gabriel ~14 Aug 1701 x 1723 Anna Marais b8 Aletta c*1702 x 25 Feb 1720 Daniel Marais b9 Pierre * 2 Sep 1703 x 1726 Sophia van der Merwe xx 10 Apr 1729 Maria Retief xxx 19 Apr 1739 Anna Maria Van de Vyver b10 Hester * 26 Jul 1705 b11 Daniel ~ 9 Okt 1707 x 27-04-1732 Sara Hanekom xx 15 Mei 1743 Maria le Riche xxx 9 Mei 1751 Magdalena Senekal

Kind uit tweede huwelik: b12 Andries ~ 8 Nov 1711

www.stamouers.com

'n Hugenoot en musikant. Arriveer in Kaap op 12 Mei 1688 waarskynlik op die skip Borssenburg saam met 'n suster, Marie. Sy is 7 jaar ouer as hy. Albei trou in die Kaap. Sy met 'n Van Eeden (stamvader van Van Eedens in SA). Hy trou in 1689 met Anne Retif (1667-1710). Het 12 kinders by Anne waarvan 5 seuns was. Twee seuns en 1 dogter is jonk dood. Hy het skynbaar sy viool saamgebring.

Na Anne se dood trou hy meet Geertrui du Toit op 17 Desember 1710, sy was toe 18 jaar oud. Sy was 'n dogter van die Hugenoot Guillaume du Toit en sy vrou Sara Cochet. Guillaume was 'n broer van Francois du Toit wat die stamvader van die Du Toits geword het. Retifs woon op plaas Parys wat buurplaas was van l'Arc d'Orleansin Drakenstein. Laasgenoemde plaas is in 1694 aan Pierre Rousseau uitgereik. Moenie met Orleans naby Paarl verwar nie. In 1704 bekom hy nog 'n plaas in die Wagemakersvallei (Wellington) en noem dit Eikeboom. Ander bronne se dis Vleesbank. Die plaas is ten suide van die huidige spoorwegstasie Hermon. Hy besit ook Sanddrif aan aan die Klein Bergrivier Kand van Waveren (Tulbagh)

Ander passasiers op Borssenburg was waarskynlik: Guillame Neel (1663-1734) en Jeanne la Batte (1663 - na 1734) Jean Neel (1687-1740) Jeanne Neel 1688- na 1728 Pierre Lombard (1658-1717) en Marie Couteau (1659-1718) Baba Lombard (1688-1689) Pierre Rousseau Marie Rousseau (1659 tot na 1711) Francois Retief (1663-1721) Anne Retief (1667-1710) Daniel Hugo 1664-1725 Antoine Gros Marie Avice 1669-1721 Marie Grillon Bron: olivetreegenealogy.com/ships/sahug13.shtml Ook Hugenotebloed in ons are deur JG le Roux 1992 ISBN 0-7969-0566-5

Borssenburg was die 2de skip om Nederland te verlaat maar het 3de hier aangekom. 150vt lank en kon 80 passasiers dra. Vertrek op 6 Jan 1688. Fluit skeepstipe. Onder bevel van kaptein Jan Claasje Valcquit.

GISA: Een van die eerste Kerkraadslede (diaken) v Drakenstein. Ook Heemraad. Tekene memoire ten gunste v WA van der Stel

Kry ook die plaas Patatskloof in Wamakersvallei in 1712 - Jannie Patataplaas???

Pierre ontvang f400 hulp van Simon van der Stel vanuit 'n skenking deur die HereXVII. Die skenking was bedoel vir die armes van Taiwan (genoem Formosa) waar die Here XVII 'n handelstasie had. Die handelstasie is ingeneem deur chinese seerowers maar daar is met die geld gevlug en word nou aangewend om die Huguenote te help - in totaal 6 000 Riksdaalers en 48 stuiwers.

Hy protesteer eers teen WA van der Stel in steun van Adam Tas, maar teken tog later weer die memoire ten gunste van WA van der Stel - skynbaar vanwee ekonomiese oorwegings. WA van der Stel het nie die erfbriewe en oordragte van grond van burgers wat hom teengestaan het onderteken nie.

Pierre is suksesvolle boer - teen 1700 besit hy 400 skape, 15 000 wingerdstokke en produseer 14 faam ("leaguers") wyn

http://houliston.lisaandroger.com/

-------------------- Arrived in the Cape on 12 May 1688 on the "Borssenberg", He had 3 farms - L'Arc D'Orleans; Vleesbank and Sanddrif.

view all 22

Pierre Rousseau, SV/PROG's Timeline

1666
1666
Mer, Loir-et-Cher, Centre, France
1689
1689
Age 23
Cape of Good Hope
1691
1691
Age 25
Drakenstein, Cape, South Africa
1693
1693
Age 27
Paarl, Western Cape, South Africa
1694
1694
Age 28
Drakenstein, Cape, South Africa
1696
1696
Age 30
Paarl, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1698
July 27, 1698
Age 32
Drakenstein, Cape, South Africa
1700
1700
Age 34
1701
1701
Age 35
Paarl, Cape, South Africa
1702
1702
Age 36
Drakenstein, Suid Afrika, Kaap