Projects » Die Groot Trek / The Great Trek na Pietermaritzburg » Profiles show advanced controls hide advanced controls

Sorted by date added

Focus Project
Group
Refine This List
Choose basic attributes
Relationships, manager, etc.
Include birth, death, others
Customize your views 
Photo
Actions

Louis Jacobus Nel (deceased)

Hilletje Levina Helena Bester *28/8/1820 †24/12/1875 was die dogter van Theunis Chrsitiaan Bester (≈26/11/1797) en Johanna Helena Nel (≈21/4/1799). Die gesin het in die omgewing va...

5/30/2013 12/23/2013

Frans Matthys Wolhuter (1815 - 1899)

Die Wolhuter famiilie is in twee persele van die Voortrekkerbegrafplaas te Pietermaritzburg begrawe. In 1F en 1C is drie van Frans Matthys Wolhuter en sy vrou Johanna Helena Catharina Bester se seuns b...

5/30/2013 12/23/2013

Christoffel Petrus Lotter ≈ 4/11/1804 † 28/5/1875. Begrawe in die Pietermaritzburg Voortrekkerbegrafplaas baken 22 perseel 1F. Lotter was die 2de kind van Willem Godfried Lotter (≈...

1/22/2012 12/22/2013

Susanna Catharina Maritz, c8d3 SM MP (1799 - 1863)

"b1c8d3 SM", "Erasmus"

Susanna Catharina Maritz *28/8/1799 ≈ 26/2/1800 † 27/7/1863 tree op die ouderdom van 13 jaar in die huwelik met Erasmus Smit wat in Nederland gebore is. Sy was die dogter van Salomon Mari...

2/23/2009 12/22/2013

Erasmus Smit, SV/PROG 3 (1778 - 1863)

"Sendeling"

Bron- Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 35 - 36 Baken 20 van die Voortrekkerbegrafplaas in Pietermaritzburg bevat die grafte van 2 van die bekendste figure van die Groot ...

2/23/2009 12/22/2013

Philip Rudolph Nel (1804 - 1883)

Philip Rudolph Nel *29/3/1804 †18/12/1883, was 'n Voortrekkerleier en die 1st Landdros van Pietermaritzburg. Hy het die plase Nelsrus , aan die Mlazi(tans Baynesfield) en Spitskop aan die Mvotir...

12/22/2013 12/22/2013

Jan van der Merwe (c.1813 - 1900)

Adriana Josina Holtzhuizen mentioned in the record of Jan Van Der Merwe and Adriana Josina Holtzhuizen Name: Jan Van Der Merwe Event Type: Marriage Event Date: 30 May 1859 Event Place: Ladismith, Natal...

11/22/2010 12/22/2013

11/22/2013 12/22/2013

Maria Magdalena Scheepers, b1c8d7 (1808 - d.)

"Scheepers"

2/23/2009 12/22/2013

Coenraad Johannes Abraham Scheepers (1803-) en sy vrou Maria Magdalena Maritz (1808- ) was Voortrekkes uit Uitenhage. Hulle het reeds \in November 1836 saam met J S Maritz ( broer van Gerrit Maritz) se...

5/7/2009 12/22/2013

Gerrit Cornelis Nel, c2c3d4e1f3 (1813 - 1838)

"Gert"

Het gesneuwel in die slag van Italeni waar hy geveg het onder die bevel van Kommandant Piet Uys wat ook in hierdie veldslag gesneuwel het. Gert Cornelis Nel sterf op 11 April 1838 tydens die slag van I...

12/18/2008 12/21/2013

Jozua Katinkski Hershensohnn was the son of Jewish-Russion parents and born in Russia on 27/3/1834. He † in Pietermaritzburg 22/6/1912. He served in the Kremlin War 1854-1856 and visited India a...

12/21/2013 12/21/2013

Willem Hendrik Boshoff (1813 - 1863)

"Wilhelm Hendrik Boshoff"

Wilem Hendrik Boshoff (*6/5/1813 ≈ 1/8/1813 †9/11/1863) was die 3de seun van JN Boshoff Snr. Hy is op Montagu, Kaap gebore en kom in 1844 na Natal. Hy het eiendom in Pietermaritzburg en d...

9/9/2008 12/20/2013

9/9/2008 12/12/2013

Jacobus Nicolaas Boshoff, b3 MP (1757 - 1783)

b3 Jacobus Nicolaas2487 ≈ 4.12.1757 Tulbagh x 20.4.1783, Regina Catharina ROGGE2488 *5.7.1766 † 12.12.1862 Graaff-Reinet. (Regina is die dogter van Johan Christoffel Rogge van Neustadt in...

9/9/2008 12/12/2013

Andries Petrus de Jager (1827 - 1861)

8/21/2013 12/11/2013

Willem Petrus Rousseau, Ds (c.1843 - c.1903)

Ds. Willem Petrus Rosseau *2/8/1843 † 8/7/1903 is in 1897 as predikant van die NG Kerk te Pietermaritzburg, bevestig, na die vertrek van ds. P T Retief. Hy is in Richmond in die kaap gebore. As ...

4/10/2013 12/6/2013

Marthinus Phillippus Cornelis Ferreira, b7c1d8 (1811 - 1875)

"Burgermeester/Sy edele die Burgemeester"

Onder die Voortrekkers was daar skynbaar slegs een Ferreira, naamlik Marthinus Stephanus Ferreira (gebore 1810), kleinseun van Ignatius Wilhelm Ferreira (c.1751-c.1781) en vader van die latere generaal...

10/1/2008 12/5/2013

One of the Zeederberg Brothers who established the Zeederberg & Co, Coach Proprietors His gravestone may be seen at - South African Genealogies Volume 17 p 58 - no birth date given. Information fou...

6/28/2011 12/5/2013

Pieter Hans Zeederberg - 7/9/1812-†12/6/1844, was die seun van die Zeederberg stamvader, Roeloff Abraham Zederderg *1772-1863, wat van Stromstad in Swede afkomstig was. Pieter was 'n Kaapse hand...

11/29/2010 12/5/2013

Frederica Dorothea Roux (1852 - 1943)

"de Beer"

Frederika Dorothea Roux (*1852 †1/5/1943) was die vrou was ds. E Z J de Beer. Op 1 Maart 1912 het 'n groep Afrikanervroue 'n werkgroep onder leiding van mev. de Beer in Pietemaritzburg gestig me...

12/4/2013 12/5/2013

f1 Edmund Zacharias Johannes DE BEER (4022/xx), ∗ Queenstown 25.02.1841, ≈ Queenstown 18.04.1841, † Pietermaritzburg 25.05.1918 »α NAB 2658/1918. FK 2262. Sy eerste n...

12/4/2013 12/4/2013

Maria Petronella Petronelia Nel (1834 - 1925)

"Uys"

REGISTER VAN VOORTREKKERSTAMMOEDERS (Uit: Visagie, J.C. 2000. Voortrekkerstamouers, 1835-1845. Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria) Opgedra aan ons stammoeders Nel, M P, vrou van W H Uys

3/21/2009 12/4/2013

Gerrit Jacobus Naude, b1c4d3e2 (1809 - 1890)

"Gert"

Gerrit Jacobus Naude *29/8/1890 † 9/7/1890 was die oudste seun van Pertrus Johannes Naude en Christina van WYK. Hy kom saam met sy ouers in 1838 na Natal. Gerrit was drie keer getroud. X 1830 Ch...

3/29/2009 12/3/2013

Christina van Wyk, b3c2d1e3 (1786 - d.)

"Naude"

3/29/2009 12/3/2013

Petrus Johannes NAUDE s.v. Johanna Barendina VISSER *17/8/1784 ≈ 13/2/1785 †20/8/1847 Ω Voortrekkerbegraafplaas, Pietermaritzburg, Natal perseel 3F het aanvanklik in die Klein-Rogg...

1/16/2009 12/2/2013

4/15/2012 11/30/2013

Voortrekker to Natal on 1 OCT 1838. The son of the famous Voortrekker leader Andries Pretorius, Marthinus Wessel Pretorius (17 September 1819 - 19 May 1901) was the first president of the South Afric...

1/4/2009 6/25/2013

Voortrekker leader to Natal before OCT 1838, murdered by Zulu King Dingane [on 6 February 1838]. Bron: Pretorius in Natal by B. J. LIEBENBERG [ ] Added by Y. DROST -----------------------------...

2/10/2008 9/19/2011