Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
Join Geni to explore your genealogy and family history in the World's Largest Family Tree.

Voortrekker Begraafplaas - Pietermaritzburg

« Back to Projects Dashboard

Project Tags

view all

Profiles

  • Meinoude Elia de Vries Robbe (1800 - 1873)
    Bron - Voortrekkerbegrafplaas Pietermaritzburg - Louis Eksteen pagina 54-55 Meinoude Elia (ook Meinoutje Eliza de Vries Robbe *1800 †1/12/1873 Begrawe Voortrekkerbegrafplaas, Pietermaritzburg pe...
  • Louis Jacob Dohne, b1 (1860 - 1860)
  • Johanna Magdalena Pretorius, a1b3c1d2e2 (1779 - 1873)
    Johanna Magdalena Pretorius *26/11/1779 ≈14/5/1780 †1/11/1873 was die dogter van Wynand Pretorius en sy 2de vrou Maria du Plooy. Sy was 'n niggie van die voortrekkerleier Andries Pretoriu...
  • Maria Hendrina Zietsman, b6c1d2 (1839 - 1875)
    Maria Hendrina Zietsman *4/10/1839 ≈4/8/1840 †20/6/1875 was die 2de dogter van Paul Hermanus Zietsman (≈ 6/11/1814) en sy vrou Magdalena Petronella Marais(≈18/8/1819) en is ...
  • Hilletje Levina Helena Bester, b4c3d6e2 (1820 - 1875)
    Hilletje Levina Helena Bester *28/8/1820 †24/12/1875 was die dogter van Theunis Chrsitiaan Bester (≈26/11/1797) en Johanna Helena Nel (≈21/4/1799). Die gesin het in die omgewing va...

Voortrekker Begraafplaas- Pietermaritzburg

  • Outeur en samessteller - Louis J Eksteen
  • Uitgawe 1 -2004

Die doel van die projek

Om soveel as moontlik van die persone in die begrafplaas op Geni te kry en ook die wat reeds hier is tot die projek by te voeg.

  1. Begraafplase is 'n noodsaaklike bron in die rekonstruksie van die sosiale geskiedenis van 'n gemeenskap.
  2. Die studie van die Groot trek is eintlik die bestudering van 'n sekere groep mense wat in 'n sekere tyd geleef het en betrokke was by 'n sekere histories gebeurtenis.
  3. Vroeë begraafplase kan as buuitelugmuseums beskou word omdat dit waardevolle voorbeelde van grafsteenmakers se kuns bevat. Elke grafsteen is 'n onvervangbare hhistoriese dokumenet en bron van opvoedkundige waarde wat gebruik kan word om die geskiedenie te verduidelik.

Protestante Begraafplase

Die gereformeerde tradisie is vanaf Nederland na Suid Afrika oorgebring. Aan die Kaap van die 17de en 18de eeu was die gebruik om afgestorwenes binne en rondom die kerk te begrawe soos in Nederland. Die vooraanstaande en ryk burgers is in die kerk begrawe en die minder gegoedes buite die kerk in die kerkhof. In die laat 1800's het daar 'n landsverhuising, naamlik die Groot Trek, vanaf die Kaapkolonie na hoofsaaklik Natal as bestemming plaasgevind. In 1838 word Pietermaritzburg as hoofstad van die Natalse Repebliek uitgelê. Die Voortrekkers het 'n stuk grond aan die buitewyke van die dorp, langs die pad na Durban, uitgekies om 'n begraafplaas aan te lê.

Die Roete

Die roete van die begraafplaas bestaan iiot 30 bakens, Die bestaan hoofsaaklik uit die grafte van Voortrekkers en hulle afstammelinge. Verskeie persone en families wat hul met die kerklike lewe en kultuur van die Afrikaneer in Natal verbind het, word ingesluit. Hieronder is o.a. Duitsers, Engelse, Skotte, Jode, 'n Sweed, Nederlander en Katoliek. Die Anglo Boereoorlog konsentrasiekamp herdenkingstene en ererol is ook ingesluit. 'n Baken kan uit meer as een graf of grafstene bestaan.

Daar is 30 bakens

Die graf is volgens aanduiding die oudste graf in die begraafplaas.

How to Participate

Get yourself added as a collaborator Navigate to your ancestor's profile Under the "More Actions" link choose "Add to Project"

Voortrekker Begrafplaas - Pietermaritzburg== project

How to add a link is explained in the attached document - Adding links to Geni profiles to projects.

Optional:

Include in the "About Me" section of each person a brief biographical sketch of their lives. Also include their Settler party and ship name and arrival date if known Include a photograph/painting of your ancestor if one exists. Your ancestor's profiles should be marked as "public" and not "private". All included profiles should include full identifying information including birth and death dates as well as birth and death locations. It would also be very helpful if the immediate family of your pioneer ancestor, (their parents, siblings and children) profiles were public profiles also. Do not make public any profiles of living people. NOTE: All profiles are editable by other geni.com collaborators of this project. The object of reproducing the list here is to see if these people can be located on Geni and perhaps develop trees from them. To take part in any project - you do need to first be a collaborator - so join the project. See the discussion Project Help: How to add Text to a Project - Starter Kit to get you going! How to Participate • Please add only the profiles of people that are linked to this project. This is easily done from the profile page using the Add to project link. • If you have any queries related to these Vootrekker Begraafplaas people, please start a discussion linked to this project. (See the menu top right). • Please add related projects to the menu on the right. • If you have links to related web pages that would be of interest to others please add them in the relevant section at the bottom of the page. In order to do this use the drop down menu at the top left of the screen and Join the Project. If this option is not available to you then contact a collaborator and ask to be added to the project. As a collaborator you will be able to edit this page. • Add any documents of interest using the menu at the top right of the page, and then add a link to the document in the text under the heading below. If you do not know how to do this please contact one of the other collaborators to assist you. How to add a link is explained in the attached document - Adding links to Geni profiles to projects.