Genealogy Projects tagged with Albany on the Geni Family Tree

« Back to Projects Dashboard

  • Familie/Family Bezuidenhout

    BEZUIDENHOUT Die Bezuidenhout familienaam kom oorspronklik van Den Haag, Nederland. Die oudste deel van Den Haag was 'n bewoude gebied, bekend in die 11de eeu as "De Vene beszuyde den houte". Die het later net Bezuidenhout geword. Die familienaam beteken dus, een wat afstam van iemand wat woonagtig was suid van die woud, of langs die woud(in Den Haag).In Den Haag is daar steeds 'n groot straa...