Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
There are already 112 genealogy profiles with the Bothma surname on Geni. Join now to find your relatives.

Bothma Genealogy and Bothma Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Share

view all 112

Profiles

About the Bothma surname

In die boek " Die Groot Afrikaanse familie naamboek" geskryf deur C. Pama is die volgende geskryf

Die van Botma. Betekenis; Seun van Botje, afgelei van Bote of Botho, "n Friese mansnaam Stamvader: Steven Jansz Botma Van Wageningen (Nederland) was een van die oudste Kaapse koloniste en het gelyktydig met, of kort na Van Riebeeck, hier aangekom. Op 21/2/1757 is aan hom grond langs die Liesbeek toegeken, en hy was daarmee een van die eerste nege vryburgers aan die Kaap. Die eerste Burgerraad: ook offisier in die burgermillisie. OOrl. 18/01/1700 op Stellenbosch. Wapen beskrywing: In die Kaapse Argief is 'n beskadigde seel. In die boonste helfte van die skild kan nog 'n vis (bot) onderskei word. Met hierdie waper seel op 2/03/1720. Aletta Botma, maar sy het blykbaar gebruik gemaak van die seelstempel van haar oom, Jan stevens Bothma ( seun van die stamvader) blykens die letters ISB bo die wapen. In 1944 is die wapen van die familie Both van der Eem, nl. drie silwer lelies