Het enigiemand 'n bron vir geboorteplek as Hamburg, Duitsland? Sy pa, en die stamvader, het in 1708 in SA aangekom. Hamburg as geboorteplek is bygevoeg na 'n onlangse merge.
18 OKT 2012
-----------...
Birth Date c. 1695
Death Date 5/30/1724
First Name Abraham
Last Name Pelser
Suffix SV/PROG
Gender Male
Birth Location Hamburg, Germany
Death Location Cape Town, Western Cape, South Africa...
Source: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. Bl. 17.
Added by Y. DROST, 9 SEP...
PELTZER lyn = a1b2c4d1
Getuies by doop:-
Abraham PELTZER
Cornelis Jacobus SOL
Cornelia LUBBE
Burger van Graaff-Reinet.
Trou op 26 FEB 1797 te Kaapstad met Johanna Jacoba OOSTHUIZEN.
Kinde...
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. bl. vi.