Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
There are already 877 genealogy profiles with the van Jaarsveld surname on Geni. Join now to find your relatives.

van Jaarsveld Genealogy and van Jaarsveld Family History Information

‹ Back to Surnames Index


About the van Jaarsveld surname

Adriaan Albertus van Jaarsveld *c1871 x Gertruida Johanna Marthina Taljaard *c1871. Getroud te Ventersdorp, Noord-wes Prov. Kinders 1 Gertruida Johanna x Johannes Sutherland (Vsd)

                2  Cornelia  x  Hendrik Duvenage                     (Pta)
                3        ?        x   Fourie                                       (Durban)
                4   Kosie      x   Potgieter                                   (Coligny)

My ouers was huisvriende van die van Jaarsveld en Sutherland gesinne Ek was by die sterfbed van Gertruida van Jaarsveld (ong 1947) te Boschkop, Ventersdorp Adriaan Albertus is weer getroud (xx) Fouries se dogter was getroud met die gemaskerde stoeier, Percy Hall, van Durban