Start My Family Tree Welcome to Geni, home of the world's largest family tree.
There are already 248 genealogy profiles with the Wilsnach surname on Geni. Join now to find your relatives.

Wilsnach Genealogy and Wilsnach Family History Information

‹ Back to Surnames Index

Share

About the Wilsnach surname

WILSNACH / WILSENACH - a town of Prussia, in Brandenburg, 14 miles North West of Havelberg (1600's)

Daar is al van die vroegste tye baie variasies van die naam. Die heel eerste was vermoedelik Vilsnk 1380, toe Wuilsnack 1610, Wilschnack1672, Wilssnack, Wilsenagh 1771 en daarna het dit Wilsenach en Wilsnach geword, - maar ons kom almal van die stamvader Johan Friedrich Wilsenach af.

Die plek waar ons oorspronklik, in Duitsland, van afkom, is langs die dorpie Bad Wilsnack,n warmwaterbron ontspanningsoord.

Daar is n Wilde-Els-boom bos. Die boombas en blare bevat tanniene en was deur vroeër inwoners gebruik om koors en ander kwale, wat deur die koue toestande veroorsaak word, te behandel.


In die nat toestande wat om Wilsnack voorkom, vorm die bome moerasagtige bosse. Die hout van sulke bome is byna onvernietigbaar.


Die oernaam, Vilsnk mag verwys na son Wilde-Els-Bos.


(Dit lyk my ons bly maar met die bosse en bome en goed deurmekaar raak. Was Darwin dalk reg, kom ons dalk regtig van die apefamilie af? Vra maar net, kry kort-kort so 'n gier om boom te klim!)