AANKONDIGING:

Started by Private User on Tuesday, March 11, 2014
Showing all 11 posts
Private User
3/11/2014 at 12:06 AM

AANKONDIGING: Die Erfenisstigting is dringend op soek na enige persone wat nasate is van die Boere wat tydens die Anglo-Boereoorlog op St Helena as krygsgevangenes aangehou is (1900-1902). Stuur asb volledige name en kontakbesonderhede (verkieslik epos), posadres en tel.nommer aan Cecilia Kruger by bewaring@erfenisstigting.org.za Verduidelik ook kortliks wat die familieverband is. Die Stigting is deur die KZN Departement van Kuns en Kultuur genader om persone op te spoor wat enige verbintenis met die eiland het. Daar word ‘n funksie in Pietermaritzburg beplan vir nasate later in 2014.

https://www.facebook.com/permalink.php?id=184083834980025&story...

3/11/2014 at 3:07 AM

Baie dankie Donovan,,ek het n volledig lys met name van vanne ens gekry. Ek het geweet dat my Oupa Groot Holtzhausen daar was, maar nou sien ek van die Vermeulens was ook daar.
Kan ek hul nou op Geni op sit.
Marie

Hi Marie,
Sal daarvan hou om die lys te sien - waar kry 'n mens dit?

3/11/2014 at 6:03 AM

Hi
Stuur jou email aan annemariesmt227@gmail.com, dan stuur ek die lys vir jou
marie

Private User
3/11/2014 at 11:42 AM

Thank you for the offer Marie, I have sent you an email as well...
It would be great to have the list available on this project...

10/16/2014 at 3:48 AM

Marie - sal jy asb vir my ook die lys stuur - sal dit waardeer

10/16/2014 at 4:52 AM

Willa - Gestuur

10/16/2014 at 5:58 AM

so baie dankie Marie - jy's 'n ster :-)

Hello Marie,
Is daar 'n moontlikheid dat ons kan ons eie research op 's site doen vir name ens?

1/15/2018 at 5:19 AM

Middag Gail,
Ja jy kan die inligting verkry op Bloemfontein Oorlogmuseum.

Goeie Middag Marie

Baie Dankie, ek waardeer dit baie.

Lekker middag verder.

Showing all 11 posts

Create a free account or login to participate in this discussion