• Join - It's Free

Richard Gerhardus Frederik Robberts - Johannes Jurgens Robberts

Started by Johannes Jurgens Robberts on Sunday, March 18, 2018
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

Showing all 2 posts

R.G.F Robberts is my oupa groetjie dis my pa se oupa ek het die familie bybel met geboorte datum's van almal kontak my gerus sal graag met julle wil praat!

Hi. Sjoe dis nou n toeval. Ek dink ook dis my oupa groetjie, maar sy grafsteen in Dundee lees, "geboorte 24 10 1885" het jy dalk n foto van die inskripsie? My oupa was Anthoni Johannes Robberts

Showing all 2 posts

Create a free account or login to participate in this discussion