Aletta Maria ERASMUS (Stroebel), b12c8d1 - is die gelaaide sk vir haar?

Started by J Herman Potgieter on Wednesday, May 29, 2019
Problem with this page?

Participants:

Profiles Mentioned:

5/29/2019 at 10:48 AM

Ek het die SK aangifte op FS gekry. Die name en plekke pas in, maar haar geboorte datum (1940-76=1864) pas nie in nie.

SAG vol 12 (So-Sz) bl 334 gee haar DVN as b12c8d1 en geen geboortedatum nie.

Volgens haar SK aangifte kan sy dalk b12c8d5 gewees het?

Het iemand dalk meer info?

Create a free account or login to participate in this discussion