Marthinus Christoffel Boshoff, b1c3d18 - Alternative Data after Merge

Started by Sharon Doubell on Saturday, February 29, 2020
Showing all 4 posts

Death Date 16 June 1907 16 January 1907

Death date. 10 June 1907.

Did create profile for the other children.

Cant find any info on Christiaan Hendrik Boshoff as a son Of Marthinus Christoffel Boshoff.
Christiaan Hendrik Boshoff

Goeiedag aan die Boshoff familie,

Ek is tans in besit van 'n 1916 uitgawe van die Hollandse Bijbel, wat behoort het aan Marthinus G(/C?) Boshoff (geb. 3 Maart 1888, oorlede op 17 Julie 1918) en Anna J Boshoff (geb. 30 Nov. 1886 - Okt ??). Getroud op 23 Julie 1910.

Hulle seuns was Willem H Boshoff (Geb. 22 Julie 1913) en Evert FP Boshoff (Geb. 5 Julie 1916).

Ek weet dat daar baie versamelaars is, wat bereid sal wees om dit te koop, maar ek glo dat daar direkte afstammelinge van hierdie familie behoort te wees, vir wie hierdie bybel van groter sentimentele waarde behoort te wees as vir myself.

Indien hier 'n Boshoff is wat kan bewys dat hulle direk afstam van hierdie familie, en bewys kan lewer dat hulle hierdie bybel uitsluitlik vir hul nageslag sal bewaar, kan hulle my kontak hieroor by: dup.duplessis.ddp@gmail.com of op tel. 0833288716.

Boeregroete, DuP du Plessis

Showing all 4 posts

Create a free account or login to participate in this discussion