@Johan Jurgen Bezuidenhout, d7e6
Kan die kurators asseblief vir my kyk na die volgende doop en vir my sê of hul saamstem dat die kind se name Johannes Jurgen Bezuidenhout is en dat die eerste Johannes Jurgen Bezuidenhout d7e4 dus voor 25 September 1813 oorlede is.
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSV8-D92V-C?i=513&...
Die doop is op die linkerkantste bladsy , maar aan die regterkant.
Kyk asseblief vir my na die kind sowel as die vader se name.
Dankie