At the moment there are two sets of parents linked to this profile.
The marriage certificate is not clear Ouders or possibly Andries gave permission.
There was an Andries Bester present at the christening of her daughter Johanna Christina,
At Helena Dorothea's baptism the Bester witnesses were Susara Gertruida Bester an Naomi [something with an O or C?] Bester .
Certainly she was not the only Johanna Magdalena Susara Bester. For instance the death certificate of Wessel Johannes Swart lists his mother as Johanna Magdalena Susara Bester (desceased). But she would have been older considering he died at age 64 in 1926
Ok, if she gets the set of parents with Complete names. Then she has a brother Andries and Sisters Susara Gertruida and Naomi Orpha (second name on baptism register can be deciphered when you know what you are looking at). I am choosing Jacob Francois and Helena Dorothea Bester as her parents. Granddaughters named after paternal and maternal Grandmothers.
Dit is soos ek dit het uit my Bester Boek en soos ontvang vanaf Bloemfontein argief en Professor Garfield Bester wie se familie dit is. Ek sal kyk na die twee stelle ouers.
f4 Jacob Francois BESTER gebore 8 Junie 1855 Bethlehem gedoop 22 Oktober 1855 NG Kerk Winburg deur Eerwaarde A.A. Louw oorlede 7 April 1931 Paul Roux ter aarde bestel Begraafplaas Paul Roux.
(21 jaar tydens huwelik).
(75 jaar 10 maande tydens afsterwe).
VAB-23200.
BOER VAN DIE PLAAS BULTFONTEIN DISTRIK PAUL ROUX.
HY WAS DIE EERSTE BURGEMEESTER VAN PAUL ROUX.
Tree in die huwelik 31 Julie 1876 NG Kerk Bethlehem met Helena Dorothea SCHEEPERS gebore 16 September 1857 oorlede 22 Junie 1952 Modderfontein Arlington Distrik Lindley ter aarde bestel Begraafplaas Paul Roux.
(18 jaar tydens huwelik).
(94 jaar 10 maande tydens afsterwe).
MHG 881/52 Vrystaat.
d/v Stephanus Johannes SCHEEPERS gebore 19 Julie 1818 gedoop 27 Desember 1818 Graaff-Reinet oorlede 28 Julie 1893 Bethlehem.
Tree in die huwelik 24 Maart 1840 Colesberg met Helena Dorothea VAN DER MERWE oorlede Colesberg.
Tweede huwelik 1 Maart 1852 Potchefstroom met Johanna Magdalena Susanna ERWEE gebore 6 November 1825 gedoop 15 Januarie 1826 Caledon oorlede 31 Maart 1915 Bethlehem.
DIE VOLKSBLAD TE BLOEMFONTEIN PLAAS DIE VOLGENDE BERIG TOV JACOB FRANCOIS BESTER OP 7 APRIL 1931.
EK HAAL DIE BERIG AAN SOOS DIT VERSKYN HET.
“PAUL ROUX VERLOOR ‘N STAATMAKER”.
OOM JACOB BESTER HEEN GEGAAN.
VERLEDE WEEK HET ONS MOOI REËNS HIER GEHAD, EN DIT SAL DIE RYP ’N BIETJIE TEEHOU, WANT BAIE MIELIES IS NOG NIE DEUR NIE EN VAL DIE RYP VOOR 17 MEI, SAL BAIE MIELIES IN DIE SLAG BLY.
MNR J. F. BESTER, GOED BEKEND AS OOM JACOB DEUR SY BAIE VRIENDE EN FAMILIE IS VANMORE OM HALF DRIE OORLEDE .
HY WAS BYNA DRIE MAANDE BEDLIGGEND, EERS IN LINDLEY OP DIE PLAAS VAN SY SEUN ANDRIES BESTER EN DIE LAASTE TWEE WEKE HIER OP PAUL ROUX.
HY IS EEN VAN DIE OUDSTE INWONERS VAN DIE DORP. HY WAS DIE EERSTE BURGEMEESTER VAN ONS DORP EN HET ETLIKE JARE DIE BURGEMEESTERSTOEL INGENEEM.
HY KAN GENOEM WORD EEN VAN DIE STIGTERS VAN ONS DORP.
HY HET GEWOONLIK ALGAR BYGESTAAN MET RAAD EN DAAD.
HY HAD SY KERK OOK BAIE LIEF EN TOE HY NOG STERK WAS, WAS SY PLEK IN DIE EREDIENSTE NOOIT LEDIG NIE.
HY WAS VRIENDELIK EN HET BAIE MALE OPGETREE AS VREDEMAKER WAAR DAAR BYNA NIE KANS WAS OP HERSTEL VAN DIE VREDE NIE.
HIERMEE WIL ONS ‘N KRANSIE LÊ OP SY GRAF, WANT SY WERKE IN ONS DORP SAL NOG LANK VOORTLEEF EN HY SAL DEUR MENIGE EEN GEMIS WORD”.
g1 Johanna Magdalena Susara BESTER gebore 3 Junie 1877 Paul Roux Distrik gedoop 8 Julie 1877 Bethlehem oorlede 18 Maart 1979 Senekal Hospitaal ter aarde bestel Begraafplaas Lindley graf 683.
Doopgetuies : A. J . Bester en S. J. Scheepers.
(21 jaar tydens huwelik).
SY HET BYNA 102 JAAR OUD GEWORD.
Tree in die huwelik 28 Februarie 1899 NG Kerk Bethlehem met David Izak Hendrik DU BUISSON gebore 4 September 1874 Distrik Lindley gedoop 7 Maart 1875 Bethlehem oorlede 2 September 1948 Damstraat ter aarde bestel Begraafplaas Lindley graf no 682.
(24 jaar tydens huwelik).
(73 jaar 11 maande tydens afsterwe).
VAB-41916/154.
BOER.
TOE SY MA STERF, ERF HY DIE GEDEELTE VAN WITKOPPIES WAT GRENS AAN GROOTGELUK EN ROODEPOORT.
s/v Johannes Jurgens DU BUISSON.
Tree in die huwelik met Johanna Christina GROBBELAAR.
Dit is wat ek van die van Schalkwyk vrou het.
Andries Jacobus BESTER gebore 30 Oktober 1908 gedoop 24 Januarie 1909 NG Kerk Bethlehem oorlede 20 Maart 1989 Bloemfontein.
Uit eerste huwelik.
(25 jaar tydens huwelik).
BOER VAN DIE PLAAS DE ROTS EN PRESENT.
Tree in die huwelik 18 Julie 1933 NG Kerk Bethlehem-Wes met Susanna Johanna VILJOEN gebore 16 Augustus 1907 Bethlehem.
(25 jaar tydens huwelik).
Tweede huwelik 16 Januarie 1934 NG Kerk Paul Roux met Magdalena Josina VAN SCHALKWYK gebore 16 September 1911.
i1 Maria Dorothea BESTER gebore 4 November 1934 gedoop 3 Februarie 1935 Paul Roux.
(21 jaar tydens huwelik).
Tree in die huwelik 7 Julie 1956 NG Kerk Parys met Christiaan Johannes COETZEE gebore 8 Junie 1933 Vredefort.
(23 jaar tydens huwelik).
i2 Susanna Cornelia BESTER gebore 21 Februarie 1938 eers gedoop 7 Junie 1942 Paul Roux.
(20 jaar tydens huwelik).
Tree in die huwelik 17 Januarie 1959 NG Kerk Bethlehem-Wes met Johannes Frederick SWANEPOEL gebore 10 Mei 1935.
(23 jaar tydens huwelik).
Tweede huwelik met VISAGIE.
Derde huwelik met GROBLER.
i3 Stephanus Johannes BESTER gebore 9 November 1938 gedoop 5 Februarie 1939 Paul Roux.
Tree in die huwelik met Lynette Marie NN gebore 30 Desember 1947 oorlede
7 Desember 1997 Bethlehem.
i4 Cornelia Margaretha BESTER gebore 14 Mei 1940 gedoop 4 Augustus 1940 Paul Roux.
Hi, are you sure which Andries Jacobus Bester "Tree in die huwelik 18 Julie 1933 NG Kerk Bethlehem-Wes met Susanna Johanna VILJOEN gebore 16 Augustus 1907 Bethlehem."
It would be easy to confuse Andries Jacobus BESTER
Gender: Male
Birth: October 30, 1908
Death: December 09, 1989 (81)
Bethlehem, Thabo Mofutsanyane, Free State, South Africa (Prostate Cancer)
Immediate Family:
Son of Stephanus Johannes Scheepers Bester b4c3d3e7f2g3 and Cornelia Elizabeth Margaretha SONNEKUS
Husband of Magdalena Josina BESTER
with
Andries Jacobus BESTER
Gender: Male
Birth: October 17, 1907
Death: December 09, 1989 (82)
Bloemfontein, Motheo, Free State, South Africa
Immediate Family:
Son of Andries Jacobus BESTER, b4c3d3e7f2g2 and Cornelia Magrietha Elizabeth ERWEE
Husband of Susanna Johanna VILJOEN
Also only 1 child is mentioned in "Andries Jacobus BESTER gebore 30 Oktober 1908 gedoop 24 Januarie 1909 NG Kerk Bethlehem oorlede 20 Maart 1989 Bloemfontein" will is Susanna Cornelia GROBLER (Voorheen VIAGIE vorheen SWANEPOEL Gebore BESTER). Two Swanepoel grandchildren are also mentioned in the joint will of Andries Jacobus BESTER and Magdalena Josina BESTER (gebore VAN SCHALKWYK).