Hans de Kock - getroud met Maria Erasmus - woonagtig te of naby Greyton - is van my voorsate
Ek vermoed sy is dalk my my ouma se kind
Ek is Gerhard Erasmus (van die Robertson - Plaas Wansbek (Wandsbeck)
Ek het 'n groot foto van Hans en Maria (name en "Greyton" agterop die foto geskryf).
Maak asb kontak as julle dalk familie is of familie ken.
Epos = planserv@icon.co.za of Cell 084 955 1060
Groete
Gerhard

